Tuisblad
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Welkom by die Afrikaanse WikipediaWelkom by Wikipedia - die gemeenskapsprojek wat 'n volledige veeltalige ensiklopedie skep. Daar is al miljoene artikels in vele tale asook ander projekte buiten die ensiklopedie. Die weergawe in Afrikaans is opgestel in 2001 en bevat nou 5 867 artikels. Wat Wikipedia besonders maak is dat artikels gratis en vrylik beskikbaar is om te lees, redigeer en te versprei. Die inhoud van Wikipedia (en dus ook u bydraes) val onder die GNU/FDL-lisensie. |
Artikel van die weekDie Switserse Konfederasie is 'n klein federale staat in Sentraal-Europa, met Duitsland, Frankryk, Italië, Oostenryk en Liechtenstein as aangrensende lande. Die land het 'n lang tradisie van politiese en militêre neutraliteit, maar ook vir internasionale samewerking aangesien dit die tuiste is van baie internasionale organisasies. Confœderatio Helvetica (CH), die Latynse weergawe van die amptelike naam, vermy ‘n keuse tussen die vier amptelike tale. Die afkorting word op soortgelyke manier gebruik; dit word byvoorbeeld gebruik as Switserland se Internet topvlakdomein, .ch.Lees verder by Switserland. Hierdie dag in die geskiedenis
|
||||||||||||||||
KategorieëGeesteswetenskappe · Geografie · Geskiedenis · Kuns · Mense · Politiek · Religie · Sport · Tegnologie · Vervoer · Wetenskap Sien ook |
|||||||||||||||||
Het u geweet ...... dat Pretoriabrug 'n hefbrug in Ottawa, Kanada is? Dit is vernoem na Pretoriastraat wat in 1902 van Janestraat hernoem is om die Britse oorwinning in die Anglo-Boereoorlog te vier.... dat mens artikels kan soek volgens die eerste letters van die artikelnaam? By Spesiaal:Prefixindex kan mens byvoorbeeld "ek" intik en alle artikelname wat met "ek" begin, opspoor. AktueelPW Botha · Charles Nqakula · Misdaad in Suid-Afrika |
|||||||||||||||||
Ander taleMet meer as 10 000 artikels Tale verwant aan Afrikaans Ander Suider-Afrikatale Ander tale Susterprojekte
|