Langsnawelpikkewyne
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
?
Langsnawelpikkewyne (Pygoscelis) |
|||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Witoorpikkewyn (Pygoscelis papua)
|
|||||||||||||
Wetenskaplike klassifikasie | |||||||||||||
|
|||||||||||||
|
|||||||||||||
|
Die Langsnawelpikkewyne (Pygoscelis) is 'n Voëlgenus in die familie Pikkewyne (Spheniscidae). Hulle is sonder uitsondering swart-wit geveer en verveer aan die einde van die broeiseisoen. Al die spesies in die genus is baie sosiaal, die Strombandpikkewyne op Deceptioneiland is die grootste pikkewynkolonie met 'n geskatte vyf-miljoen broeipare.
[wysig] Spesies
Drie spesies Langsnawelpikkewyne word onderskei: die Witoorpikkewyn (P. papua), die Adeliepikkewyn (P. adeliae) en die Stormbandpikkewyn (P. antarctica), wat ook die keelstreeppikkewyn genoem word.