1960
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 1 Januarie - Kameroen word onafhanklik
- 7 Januarie - Die Hirfanlidam in Turkye, die grootste nog in Europa, word ingewy
- 29 Februarie - 'n Aardbewing verwoes die Marokkaanse stad Agadir
- 17 Maart - Die Suid-Afrikaanse Polisie skiet tientalle mense in Sharpeville
- 23 Maart - Mnr. Kroesjtsjef besoek die Franse hoofstad Parys
- 27 April - Togo word onafhanklik
- 21 Mei - 'n Aardbewing verwoes groot dele van Chile
- 30 Junie - Belgies-Kongo word as die Republiek van Kongo onafhanklik
- 12 Julie - Frans-Kongo, Tsjad en die Sentraal-Afrikaanse Republiek word onafhanklik
- 2 Augustus - Rawalpindi vervang Karatsji as die hoofstad van Pakistan
- 8 Augustus - Militêre statsgreep in Laos
- 15 Desember - Huwelik van Koning Boudewyn van België
[wysig] Geboortes
- 19 Februarie - Prins Andrew van Engeland
[wysig] Sterftes
- 4 Januarie - Albert Camus, Franse skrywer
- 30 Mei - Boris Pasternak, Russiese skrywer
1955 -- 1956 -- 19657 -- 1958 -- 1959 -- 1960 -- 1961 -- 1962 -- 1963 -- 1964 -- 1965