1 September
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1914 - Die laaste trekduif sterf in 'n Amerikaanse dieretuin.
- 1923 - Groot Kanto aardbewing verwoes Tokio en Yokohama – ongeveer 100 000 mense sterf.
- 1939 - Nazi Duitsland val Pole binne met aanvalle op Wielun en Westerplatte - die Tweede Wêreldoorlog begin.
- 1969 - in Libië word koning Muhammad Idris I as-Sanusi se bewind omver gewerp in 'n militêre staatsgreep onder Muammar al-Gaddafi.
- 1983 - Die kommersiële lugredery-vliegtuig Korean Air Vlug 7, met 246 passasier en 23 bemanningslede aan boord, word deur Sowjet vegvliegtuig afgeskiet.
- 1985 - Die Suid-Afrikaanse regering skort betaling van alle buitelandse skuld op.
[wysig] Geboortes
- 1864 - Roger Casement, Ierse nasionalis
[wysig] Sterftes
- 1557 - Jacques Cartier, Franse ontdekkingsreisiger.
- 1715 - Louis XIV van Frankryk die "Sonkoning", na 72 jaar se heerskappy, langer as enige ander belangrike Europese monarg.
- 1923 - Groot Kanto aardbewing verwoes Tokio en Yokohama – ongeveer 100 000 mense sterf.
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
08-30 | 08-31 | 09-01 | 09-02 | 09-03 |