Gebruiker:Adriaan 1
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Volg my Engelse profile.
[wysig] Hello
Ek is 'n hoërskool student (graad 9). Ek het eintlik niks meer as dit om te sê nie. Ek hou daarvan om Afrikaans-Nederlands te praat. Sommer maar net vir die lekkerte. Byvoorbeeld, in plaas daarvan om te sê "Ek is 'n hoërskool student" sal ek eerder sê "Ik is een hogerskool student" maar sadly weet ek nie eintlik hoe om Nederlands te praat nie so mense wat dit kan praat sal seker vir my lag. Lol.
[wysig] Queries
Kan iemand my asseblief sê wat die Engelse ekwivalent van "stub" is? Ek wil graag op van die artikels die "stub"-templaat (of sjabloon, soos grootmense dit noem) sit.
- K ek het dit... so moenie worry nie
[wysig] Saadjies
Ek poog om baie saadjies te maak. Sodoende lê ons die fondament vir vele artikels van uitstaande gehalte om vanuit te spruit.