Anglo-Boereoorlog
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Anglo-Boereoorlog is 'n benaming wat dikwels gebruik word vir die twee militêre konflikte tussen die Boere en die Britte in Suid-Afrika oor twee tydperke:
- 1880-1881: Ook bekend as die Eerste Vryheidsoorlog
- 1899-1902: Ook bekend as die Tweede Vryheidsoorlog