Apollo 10
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Sendingwapen | |
Sendingstatistiek | |
Sendingnaam: | Apollo 10 |
Roepteken: | Beheermodule: Charlie Brown Maanmodule: Snoopy |
Bemanningslede: | 3 |
Lansering: | 18 Mei 1969 16:49:00 UTC Kennedy Space Center LC 39B |
Tyd in wentelbaan: | 61 uur 37 minute, 23.6 sekondes |
Omwentelinge: | 31 |
Landing: | 21 Mei 1969 16:52:23 UTC 15° 2' S, 164° 39' W |
Tydsduur: | 8 dae, 0 ure 3 minute |
Massa: | CSM 28,834 kg; LM 13,941 kg |
Bemanningslede | |
Apollo 10 was die vierde bemande sending van die Apollo-program en die eerste om gelanseer te word vanaf platform 39B. Die missie was die tweede om 'n bemanning in 'n wentelbaan on die maan te plaas. Die module het tot 15.6 km (8.4 myl) gekom van die maan oppervlakte gedurende die missie. Volgens die "2001 Guinness World Records" het Apollo 10 die rekord behaal vir die hoogste spoed bereik deur 'n bemande voertuig: 39,897 km/h (11.08 km/s of 24,791 mph). Hierdie rekord was opgestel tydens die terugkeer vanaf die maan op die 26ste Mei 1969.
Inhoud |
[wysig] Bemanning
- Thomas Stafford (ook op Gemini 6A, Gemini 9A, Apollo 10, & Apollo-Soyuz), komandeur
- John W. Young (ook op Gemini 3, Gemini 10, Apollo 10, Apollo 16, STS-1, & STS-9), beheereenheid-vlieënier
- Eugene Cernan (ook op Gemini 9A, Apollo 10, & Apollo 17), maanmodule-vlieënier
[wysig] Rugsteun bemanning
- Gordon Cooper (gevlieg met Mercury 9, Gemini 5), komandeur
- Donn Eisele (gevlieg met Apollo 7), beheereenheid-vlieënier
- Edgar Mitchell (gevlieg met Apollo 14, maanmodule-vlieënier
[wysig] Ondersteuningspan
- Charles Duke (gevlieg met Apollo 16)
- Joe Engle (gevlieg met STS-2, STS 51-I)
- James Irwin (gevlieg met Apollo 15)
- Jack Lousma (gevlieg met Skylab 3, STS-3)
[wysig] Sendingparameters
- Massa:
-
- CSM massa: 28 834 kg
- LM massa: 13 941 kg
-
Voorafgegaan deur : Apollo 9 |
Apollo-program | Gevolg deur : Apollo 11 |
[wysig] Gallery
[wysig] Eksterne skakel
- Apollo 10-inskrywing in Encylcopedia Astronautica