Baden-Württemberg
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Landsvlag | |
---|---|
Landswapen | |
Basisdaten | |
Hoofstad: | Stuttgart |
Oppervlakte: | 35 742 vk km |
Inwoners: | 10 718 327 (31 Maart 2005) |
Bevolkingsdigtheid: | 300 Inwoners/vk km |
Skuld: | 553 € per inwoner (2002) |
Gesamentlike skuld : | 5,88 Mrd. € (2002) |
ISO 3166-2: | DE-BW |
Tuisblad: | www.baden-wuerttemberg.de |
Politiek | |
Ministerpresident: | Günther Oettinger (CDU) |
Regerende Parteie: | CDU-FDP-Koalisie |
Verteenwoordiging in Landtag (128 Sitze): |
CDU 63 SPD 45 FDP/DVP 10 B90/Grüne 10 |
Laaste verkiesing: | 25 Maart 2001 |
Volgende verkiesing: | 2006 |
Parlementêre Verteenwoordiging | |
Stemme in Bundesrat: | 6 |
Karte | |
Landskaart | |
Baden-Württemberg is 'n deelstaat van die Bondsrepubliek Duitsland. Dit grens aan die state Rheinland-Pfalz, Hessen en Bayern asook aan Switserland en Frankryk.
Baden-Württemberg beslaan die suid-weste van Duitsland tussen die Bodenmeer in die suide en die Mainrivier in die noorde, die Ryn in die weste en die Beierse grens in die ooste.
Baden-Württemberg is ten opsigte van sy bevolking, oppervlak en ekonomie op twee na die grootste deelstaat van Duitsland.
Inhoud |
[wysig] Geskiedenis
Die staat ontstaan op 25 April 1952 deur die samesmelting van die drie state Baden, Württemberg-Baden en Württemberg-Hohenzollern. In prinsiep sluit dit die gebied van die voormalige Koninkryk Württemberg, die eermalige Groot hertogdom Baden en die voormalige Hohenzollern in.
[wysig] Kerke
- Evangeliese Landkerk in Baden
- Evangeliese Landkerk in Württemberg
- Erzbistum Freiburg
- Bistum Rottenburg-Stuttgart
[wysig] Geografie
Baden-Württemberg lê in Suid-Duitsland. Noemenswaardige riviere is die Ryn en Neckar. Groot stede is Stuttgart en Mannheim.
[wysig] Omgewing
- Bodensee-Oberschwaben
- Donau-Iller (strek ook tot Bayern)
- Heilbronn-Franken
- Hochrhein-Bodensee
- Mittlerer Oberrhein
- Neckar-Alb
- Nordschwarzwald
- Ostwürttemberg
- Rhein-Neckar-Odenwald
- Schwarzwald-Baar-Heuberg
- Stuttgart
- Südlicher Oberrhein
[wysig] Landgebied
(Die area-afkortings word in hakkies gegee)
- Alb-Donau-Kreis (UL)
- Biberach (BC)
- Bodenseekreis (FN)
- Böblingen (BB)
- Breisgau-Hochschwarzwald (FR)
- Calw (CW)
- Konstanz (KN)
- Emmendingen (EM)
- Enzkreis (PF)
- Esslingen (ES)
- Freudenstadt (FDS)
- Göppingen (GP)
- Heidenheim (HDH)
- Heilbronn (HN)
- Hohenlohekreis (KÜN)
- Karlsruhe (KA)
- Lörrach (LÖ)
- Ludwigsburg (LB)
- Main-Tauber-Kreis (TBB)
- Neckar-Odenwald gebied (MOS)
- Ortenaukreis (OG)
- Ostalbkreis (AA)
- Rastatt (RA)
- Ravensburg (RV)
- Rems-Murr gebied (WN)
- Reutlingen (RT)
- Rhein-Neckar gebied (HD)
- Rottweil (RW)
- Schwäbisch Hall (SHA)
- Schwarzwald-Baar gebied (VS)
- Sigmaringen (SIG)
- Tübingen (TÜ)
- Tuttlingen (TUT)
- Waldshut (WT)
- Zollernalb gebied (BL)
Tot die gebied Konstanz behoort ook die Ekslave Büsingen am Hochrhein (BÜS), wat totaal deur Switserland Kanton Schaffhausen omring is.
[wysig] Stadsgebied
|
|
|
[wysig] Stede en gemeentes
Die 35 gebiede word verder onderverdeel in altesaam 1 101 Stede en Gemeentes.
Die 100 stede van Baden-Württemberg het meer as 20 000 inwoners. Dit sluit die 9 stadsgebiede, al 88 groot stadsgebiede en die stede Eislingen/Fils, Rheinstetten en Waldkirch in. Die vernaamste groot stadsareas is:
|
|
|
[wysig] Politiek
Die Eerste Minister (Duits: Ministerpräsident) is hoof van die Landsregering van Baden-Württemberg, wat uit Ministers en Staatsekretarisse bestaan. Die Ministerpresidente sedert 1952:
- 1952 - 1953 : Reinhold Maier (DVP)
- 1953 - 1958 : Gebhard Müller (CDU)
- 1958 - 1966 : Kurt Georg Kiesinger (CDU)
- 1966 - 1978 : Hans Karl Filbinger (CDU)
- 1978 - 1991 : Lothar Späth (CDU)
- 1991 - 2005 : Erwin Teufel (CDU)
- 2006 : Günther Oettinger (CDU)
[wysig] Landskappe
- Albuch
- Baar
- Bauland
- Bergstraße
- Bodanrück
- Breisgau
- Filder
- Gäu
- Härtsfeld
- Hegau
- Hohenlohe
- Hotzenwald
- Kraichgau
- Kurpfalz
- Linzgau
- Löwensteiner Berge
- Markgräflerland
- Oberschwaben
- Ortenau
- Pfinzgau
- Schönbuch
- Schurwald
- Schwäbische Alb
- Strohgäu
- Stromberg-Heuchelberg
- Swartwoud (Schwarzwald)
- Taubergrund
- Ufgau
- Welzheimer Wald
- Zabergäu
[wysig] Ekonomie
Baden-Württemberg is die sentrum van die motorindustrie (DaimlerChrysler, Porsche, Robert Bosch GmbH, MWM) met verteenwoordiging in Stuttgart, Mannheim, Rastatt en Ulm. Vroeër was die horlosie-industrie in die Swartwoud (Schwarzwald) belangrik gewees. Die tweede grootste binnelandse hawe van Europa is in Mannheim. In Walldorf is die grootste Duitse sagtewaremaatskapy (SAP).
[wysig] Tale
- Dialekte in Baden-Württemberg(Text)
- Dialekte in BaWü (Audio)
[wysig] Webverwysings
- www.baden-wuerttemberg.de
- Länderseiten
- Lexikon Geschichte Baden+Württemberg
- Dialekte in BaWü (Audio)
- Elektronische Fahrplanauskunft Baden-Württemberg
Duitse state |
---|
Baden-Württemberg | Bayern | Berlyn | Brandenburg | Bremen | Hamburg | Hessen | Mecklenburg-Vorpommern | Niedersachsen | Nordrhein-Westfalen | Rheinland-Pfalz | Saarland | Sachsen | Sachsen-Anhalt | Schleswig-Holstein | Thüringen |