Boek van Mormon
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Boek van Mormon is 'n boek van heilige skrifture wat gebruik is deur lidmate van die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae en ander groepe wat van die kerk afgewyk het. Lidmate van die kerk glo dat die stigter van die kerk, Joseph Smith, het dit vertaal van goue plate wat hy in 'n heuwel gevind. Die boek is na die hoofskrywer, Mormon, vernoem.