Emily Hobhouse
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Emily Hobhouse was 'n bekende figuur tydens die Tweede Vryheidsoorlog wat haarself met die lot van die vroue en kinders in die konsentrasiekampe bemoei het.
Emily Hobhouse is gebore op 9 April 1860 (Liskead, Engeland) en het gesterf in 1926 (Londen, Engeland). Haar oorskot rus aan die voet van die Vrouemonument in Bloemfontein.
[wysig] Eksterne skakels
- Emily Hobhouse - die engel van deernis by mieliestronk.com