Flevoland
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Flevoland is een van die provinsies van Nederland, en is erken as provinsie op 27 Junie 1985. Die hoofstad is Lelystad (vernoem na die bedenker van Flevoland Cornelis Lely). Die Flevopolder is die grootste kunsmatige eiland in die wêreld. Flevoland word opgedeel in 6 munisipaliteite. Flevoland lê so 5 meter onder seevlak en het 1 419 km² land en 993 km² water.
[wysig] Munisipaliteite
- Almere
- Dronten
- Lelystad
- Noordoostpolder
- Urk
- Zeewolde