Ganymedes
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ontdek | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Ontdek deur | G. Galilei S. Marius |
|||||
Ontdek in | Januarie 11, 1610 | |||||
Wenteleienskappe | ||||||
Gemiddelde radius | 1,070,400 km (0.007155 AU) | |||||
Eksentrisiteit | 0.0011 | |||||
Rotasieperiode | 7.15455296 d (0.019588 a) | |||||
Is 'n satelliet van | Jupiter | |||||
Fisiese eienskappe | ||||||
Ewenaarsdeursnit | 5262.4 km (0.413 van die aarde) | |||||
Oppervlak | 87 million km² (0.171 van die aarde) |
|||||
Massa | 1.4819×1023 kg (0.025 van die aarde) |
|||||
Gemiddelde digtheid | 1.942 g/cm3 | |||||
Oppervlak- aantrekkingskrag |
1.428 m/s2 (0.146 g) | |||||
Escape velocity | 2.741 km/s | |||||
|
||||||
Atmosferiese einskappe | ||||||
Atmosferiese druk | tekens | |||||
Suurstof | 100% |
Ganymedes (gan'-ə-meed-əs; Grieks Γανυμήδης) is die grootste maan van die planeet Jupiter, en ook die grootse maan in die sonnestelsel. Ganymese is ook groter as die planeet Merkurius, maar sy massa is nie so groot soos Merkurius nie (net 50%). Ganymedes is die enigste maan wat sigbaar sonder 'n teleskoop is, maar net in baie goeie en donker situasie.
Dis moontlik dat Ganymedes ontdek word in 364 v.C. van die Sjinees sterrekundige Gan De. Egter, die ontdek van die maan is gewoonlik na Galileo Galilei gegee, die sterrekundige wat het in 1610 sy bestaan geregistreer. Ganymede is die enigste maan van Jupiter wat 'n manlik naam het.