Heidelberg, Gauteng
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
- Hierdie artikel behoort versmelt te word met Heidelberg (dorp)
Heidelberg is geleë teen die voet van Suikerbosrand. Die dorp het ontstaan in 1862 as 'n handelstasie, opgerig deur 'n Duitser, H.J. Uekermann.
[wysig] Besienswaardighede
- Heelwat van die geboue wat dateer uit die tydperk 1890 tot 1910 het behoue gebly en is steeds deel van die kenmerk van Heidelberg.
- Die huis van AG Visser, die bekende Afrikaanse digter is geleë in die dorp.
- 'n Konsentrasiekamp-begrafplaas van vroue en kinders wat gesterf het gedurende die Tweede Vryheidsoorlog.
- Heidelberg Vervoer Museum is gesluit na British American tabacco se geldelike steun onttrek is..
- Die Suikerbosrand Natuurreservaat het 'n groot verskeidenheid dier-, plante- en voëlspesies.
- Heidelberg Kloof was 'n gewilde ontspanningsoord met verskeie fasiliteite soos swem, piekniek en kampering, dit is nou 'n eksklusiewe woonbuurt.