Lys van musiekterme
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Musiekterme, soos dit hier saamgestel is, is 'n woordelys verteenwoordigend van "vaktaal" gebesig deur kunstenaars, akademici, studente, en in die algemene omgang, vir sover die leek bekend is daarmee. Dit sluit ook instrumentsoorte in, terwyl die wesenlike inhoud van die artikel die stemmingsaanwysings van (veral) klassieke musiek, uit die Italiaans en Duits, verteenwoordig.
Die probleem met hierdie artikel soos dit nou saamgestel is, is dat die betekenis in Afrikaans, vervat moet word (nog geskryf te word) in 'n afsonderlike artikel vir elkeen van die terme. Sodanige afsonderlike artikel is tans nie die energie werd nie, omdat die Afrikaanse betekenis in enkele woorde uitgedruk kan word en dan is dit klaar. Na my beskeie mening sal laasgenoemde ingesteldheid meer effektief wees, wat dan die skakel na NOG 'n (sub)-artikel uitskakel.
Waar daar spesifieke instrumente gelys is(bv: Hammond-orrel), is die saak anders en sal 'n artikel oor die bepaalde instrument omvangryk moet wees met bv tegniese spesifikasies en herkoms. Dit is die bedoeling van die Engelse artikel "musical topics" teenoor die Afrikaanse artikel, wat nie met "topics" omgaan nie, maar met vakterminologie.
Hierdie bladsy poog om artikels verwant aan musiek te lys. Kom ons hou eerder 'n aparte Lys van musiekinstrumente as om dit hier by te voeg.
Inhoud |
[wysig] A
A cappella -- Accelerando -- Ad libitum -- Adagio -- Allegretto -- Allegro -- Allentando -- Alt -- Andante -- Andantino -- Antifoon -- Appassionato -- Appoggiatura -- Arpeggio -- Atonaliteit
[wysig] B
BACH motief -- Barok -- Bas -- Basso continuo -- Beat en Beat (musiek) -- Begeleiding -- Bel canto -- Bladmusiek -- Blue note -- Bohlen-Pierce skaal -- Botoon -- Britse opera -- Bull-roarer
[wysig] C
Cadenza -- Castrato -- Chaconne -- Coda -- Crescendo
[wysig] D
Da capo -- Da capo aria -- Definisie van musiek -- Demper -- Deutsch se toonleer-illusie -- Diapason -- Diapente -- Diatessaron -- Diesis -- Dissonant -- Dolce -- Dominant -- Drieklank -- Duet
[wysig] E
Eksposisie -- Elektroniese musiek -- Enharmonies -- Etnomusikologie
[wysig] F
Falsetto -- Forte -- Fortissimo -- Frekwensie -- Fuga
[wysig] G
Gehoor (sintuig) -- Gamelan -- Gesang Glissando
[wysig] H
Hammond-orrel -- Harmonie -- Harmoniese begeleiding -- Harmoniese reeks -- Hemiola -- Hornbostel-Sachs
[wysig] I
Improvisasie -- Instrumentasie -- Interval -- Intonasie
[wysig] J
Jug band --
[wysig] K
Kadens -- Kamermusiek -- Klank -- Klankkleur -- Klawerbord -- Koraal -- Kwart -- Kwint
[wysig] L
Largo -- Larghetto -- Legato -- Leitmotif -- Leitoon -- Ligature -- Limiet (musiek)
[wysig] M
Maat (musiek) -- Madrigal -- Majeur akkoord -- Majeur derde -- Majeur sesde -- Majeur sewende -- Majeur toonleer -- Majeur tweede -- Maqam -- Melodie -- Metronoom -- Metrum -- Mezzo-soprano -- Mineur akkoord -- Mineur derde -- Mineur sesde -- Mineur sewende -- Mineur toonleer -- Mineur tweede -- Modulasie (musiek) -- Motet -- Motief (musiek) -- Mondstuk -- Musiek -- Musiekgeskiedenis -- Musiekinstrument -- Musieknotasie -- Musiekstuk -- Musiektegnologie -- Musiekteorie -- Musiekterminologie -- Musikale komposisie -- Musikale genre -- Musikale ornament -- Musikale instemming -- Musikant
[wysig] N
Notebalk -- Noot
[wysig] O
Oktaaf -- Omkering -- Opera -- Operette -- Oratorium -- Orkes -- Organologie -- Ornament -- Ostinato
[wysig] P
Parallelle mineur/majeur -- Passacaglia -- Pianissimo -- Pizzicato -- Poco -- Polifonie -- Presto -- Pseudo-oktaaf -- Psigogeluidsleer -- Puls
[wysig] Q
Quartal -- Quintal -- Quodlibet
[wysig] R
Raga -- Raggamuffin -- Ralantando -- Resonansie -- Ritme -- Riff
[wysig] S
Saamgestelde tyd -- Sargam -- Secundal -- Sekunde -- Sent (musiek) -- Shepard toon -- Sesde -- Sewende -- Simfonie -- Sinkopasie -- Solfege -- Sonatavorm -- Sonate -- Sonatine -- Sopraan -- Staccato -- Stogasties -- Strykkwartet -- Suite -- Suzuki metode
[wysig] T
Tablatuur -- Temperament -- Tempo -- Tenoor -- Tertian -- Tertium major -- Tertium minor -- Terts -- Timbre -- Toonhoogte -- Toonleer -- Tweeledige vorm -- Tonika -- Toongroep -- Toon ry -- Tonic Sol-fa -- Tremolo -- Trill -- Tydlyn van tendense in musiek (1900-1950) -- Tydlyn van tendense in musiek (1951-hede)
[wysig] U
[wysig] V
Vertraging -- Verwante mineur/majeur -- Vibrato -- Vierde -- Video speletjies musiek -- Vokale musiek -- Vyfde
[wysig] W
Wolf interval
[wysig] X
Xenharmonies
[wysig] Y
[wysig] Z
Kategorieë: Lys | Musiek