Lys van riviere van Afrika
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hierdie is 'n alfabetiese lys van riviere van Afrika. Sien elke rivier se artikel vir meer besonderhede.
- Albertnyl - Oeganda
- Bandamarivier - Côte d'Ivoire
- Bergrivier - Suid-Afrika
- Bloue Nyl - Soedan, Ethiopië
- Breederivier - Suid-Afrika
- Cavallyrivier - Liberië,Côte d'Ivoire
- Cuanzarivier - Angola
- Dawarivier - Ethiopië
- Gambiarivier - Gambia, Senegal
- Gebelerivier - Ethiopië
- Grootrivier - Suid-Afrika
- Hartsrivier - Suid-Afrika
- Jubbarivier - Somalië
- Kasairivier - Kongo
- Keriorivier - Kenia
- Komatirivier - Suid-Afrika
- Kuisebrivier - Namibië
- Kuneneriver - Angola (as Cunene), Namibië, Botswana
- Kwandorivier - Namibië, ook bekend as Linyanti and Chobe in plekke
- Kwangorivier - Kongo
- Limpoporivier - Mosambiek, Suid-Afrika, Zimbabwe, Botswana
- Lomamirivier - Kongo
- Lualabarivier - Kongo
- Mararivier - Kenia, Tanzanië
- Maputorivier - Mosambiek
- Moloporivier - Botswana, Suid-Afrika
- Nigerrivier - Nigerië,Benin,Niger,Mali,Guinea
- Nylrivier - Egipte, Soedan - Sien verder: Witte Nyl, Bloue Nyl
- Nyangarivier - Gabon
- Ogoouerivier - Gabon
- Okavangorivier - Botswana, Namibië, Angola (as "Cubango")
- Olifantsrivier - Suid-Afrika
- Oranjerivier - Suid-Afrika, Lesotho, Namibië
- Ouemerivier - Benin
- Rufijirivier - Tanzanië
- Ruvumarivier (Rovuma) - Tanzanië, Mosambiek
- Sanagarivier - Kameroen
- Saint Paul - Liberië
- Senegalrivier - Senegal,Mauritanië,Mali
- Shabelerivier - Ethiopië, Somalië
- Tanarivier - Kenia
- Tugelarivier - Suid-Afrika
- Vaalrivier - Suid-Afrika
- Victorianyrivierl - Oegande
- Visrivier - Namibië
- Voltarivier - Ghana,Burkina Faso
- Witte Nyl - Soedan, Oeganda
- Zambezirivier - Angola, Zambië, Namibië, Zimbabwe, Mosambiek
Kategorieë: Lys | Rivier