Mate
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
- Hierdie artikel gaan oor die meet van hoeveelhede. Vir die artikel oor die tee, sien gerus Mate (tee).
Mate of meting dui op iets wat gemeet word. Meetinstrumente word baie keer gebruik, en mates word uitgedruk as 'n hoeveelheid in 'n sekere eenheid. Die SI-eenhede word veral baie gebruik.