Newfoundland
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Newfoundland is 'n groot eiland noord van die noordoostelike kus vand Noord-Amerika, en die hoog bevolkste deel van die Kanadese provinsie Newfoundland en Labrador. (Die provinsie was "Newfoundland" genoem tot en met 2001.)
Newfoundland is geskei van die Labrador-Skiereiland deur die Strait of Belle Isle en vanaf Kaap Breton Eiland deur die Cabot Strait. Dit is 111 390 km2 in oppervlakte, en is dus die wêreld se 15de grootste eiland.
Die provinsie se hoofstad , St. John's, is op die suidoostelike punt van die eiland. Kaap Spear, suidoos van die hoofstad, is die mees oostelike punt van Kanada en Noord-Amerika.