Parti Québécois
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Leier: | André Boisclair |
Voorsitter: | Monique Richard |
Stigting: | 11 Oktober 1968 |
Hoofkantoor: | 1200, Avenue Papineau Bureau 150 Montréal, Québec H2K 4R5 |
Kleure: | Blou, (daarnaas ook Wit & Rooi) |
Oortuigings: | Nasionalisties, Soewereinisties en Sosiaal-Demokraties |
Die Parti Québécois is 'n politieke party in die Franstalige Kanadese provinsie Québec, wat na die onafhanklikheid van die provinsie strewe. Die party is op provinsiale vlak aktief, terwyl die party Bloc Québécois die nasionale belange van die Québécers waarneem.