Pink Floyd
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Gevorm in 1964 as 'n vergroeisel van 'n vroeëre musiekgroep met name soos Sigma 6, T-Set, Megadeaths, The Screaming Abdabs, The Architectural Abdabs, en The Abdabs. Pink Floyd is 'n Britse rock musiekgroep, bekend vir hulle lirieke en styl. Hulle word sewende gelys, na die Beatles, vir die aantal albums wat wêreldwyd verkoop is. Die groep se stigterslid, Syd Barret is in 2006 oorlede. Nadat Roger Waters die groep verlaat (die laaste album waaraan hy saam Pink Floyd gewerk het was "The Final Cut") neem hy verskeie solo albums op, onder andere Radio K.A.O.S, Pros and Cons of Hitchhiking en Amused to Death. Waters skryf ook in 2004 'n bekroonde opera met die naam Ce Sera wat handel oor die Franse Revolusie.
[wysig] Albums
- The Piper at the Gates of Dawn (1967)
- A Saucerful of Secrets (1968)
- Music From the Film More (1969)
- Ummagumma (1969) (lewendig en studio)
- Zabriskie Point (1970) (soundtrack; verskeie kunstenaars)
- Atom Heart Mother (1970)
- Relics (1971) (versameling)
- Meddle (1971)
- Obscured By Clouds (1972)
- Dark Side of the Moon (1973)
- Masters of Rock (1973 or 1974) (versameling)
- A Nice Pair (1973) (versameling)
- Wish You Were Here (1975)
- Animals (1977)
- The Wall (1979)
- A Collection of Great Dance Songs (1981) (versameling)
- Works (1983) (versameling)
- The Final Cut (1983)
- A Momentary Lapse of Reason (1987)
- Delicate Sound of Thunder (1988) (lewendig, ook op VHS/DVD)
- Shine On (1992) (versameling, CD stel)
- The Early Singles (1992) (versameling, verpak as 'n bonus met Shine On)
- The Division Bell (1994)
- London '66-'67 (1995)
- P-U-L-S-E (1995) (lewendig, ook op VHS/DVD)
- Is there Anybody Out There?: The Wall Live 1980-1981 (2000) (live)
- Echoes (2001) (beste-van versameling)
- Live at Pompeii: Directors Cut (2003) (DVD met lewendige uitvoering pre-DSOTM; voorheen verkrygbaar as video kasset en laser disk)
- The Dark Side of the Moon (Hibried-Super Audio CD, 2003)