Gebruiker:PZFUN
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Aan |
Hallo! My Afrikaans is nie so goed nie, dus ek skryf baie artikels in Engels vir die Engelse Wikipedia wat handel oor Suid-Afrika. Ek was in Johannesburg gebore, maar ek is Engelse. Egter, leer ek stadig maar seker Afrikaans aan. My werk vir die Afrikaanse Wikipedia behels grootliks tegniese agtergrondwerk. As jy 'n haastige antwoord wil hĂȘ is dit beter om in Engels aan my te skryf!
My Engelse gebruikerblad en my Deense gebrukersblad!