Rhodesië
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hierdie artikel handel oor die land Rhodesië, wat nou bekend staan as Zimbabwe. Sien ook Rhodesia, Nottinghamshire vir die dorp in Engeland.
|
|||||
Nasionale leuse: Sit Nomine Digna (Latin: May she be worthy of the name} | |||||
Amptelike Taal | Engels | ||||
Hoofstad | Salisbury | ||||
Regeringsvorm | Demokratiese Republiek | ||||
- Last President | John Wrathall | ||||
- Prime Minister | Ian Smith | ||||
Oppervlak - Total - % water |
390 580 km² 1% |
||||
Bevolking - 1978 est. - Bevolkingsdigtheid |
6 930 000 17.74/km² |
||||
GDP (PPP) | $3.15 billion US (1974 est.) | ||||
Onafhanklikheid - Declared - Republic Declared - Became Zimbabwe |
From British rule November 11, 1965 March 2, 1970 June 1, 1979 |
||||
Geldeenheid | Rhodesië-Dollar (R) | ||||
UTC-afwyking | +2 | ||||
Volkslied | Rise O Voices of Rhodesia 1974) | ||||
Skakelkode | +263 |
Rhodesia (vernoem na Cecil Rhodes) is die vorige naam van 'n Britse kolonie in Afrika geregeer deur 'n klein wit minderheid. Met die beëindiging van die wit minderheidsregering, het die kolonie amptelik onafhanklikheid verkry van Brittanje en staan bekend as Zimbabwe. Gedurende 'n vroeëre tydperk, was die naam "Rhodesië" gebruik om te verwys na 'n groter area wat beide Zimbabwe (Suid-Rhodesië) en Zambië (Noord-Rhodesië) insluit.
In 1953, met die moontlikheid van onafhanklikheid van Afrika state, het die Verenigde Koninkryk probeer om die Federasie van Rhodesia en Nyasaland te stig, wat bestaan uit die huidige lande Zimbabwe, Zambië, en Malawi wat vroeër bekend gestaan het as Suid-Rhodesië, Noord-Rhodesië en Nyasaland.