Seychelle
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Republiek van Seychelle (Kreool: Repiblik Sesel) is 'n nasie van eilande in die Indiese Oseaan, omtrent 1 600 km oos van die vasteland van Afrika, noordoos van die eiland Madagaskar. Ander nabygeleë eilandstate en -gebiede sluit in Mauritius en Réunion in die suide, Comore-eilande en Mayotte in die suidweste, en die Suvadives van die Maldive in die noordooste.
|
||
---|---|---|
Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe |
||
Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |
Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion |