Wikipedia:Soek
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hoe om deur Wikipedia te soek:
- Daar behoort 'n klein teksveld aan die kant van jou skerm te wees, wat soek gemerk is en deur Doen en Soek gevolg word. Tik eenvoudig waarvoor jy soek in hierdie veld en druk jou Enter-sleutel, of kliek op een van die knoppies.
Die belangrikste om te onthou is: moenie soek vir slegs woorde in aanhalingstekens nie. Probeer die soektog sonder aanhalingstekens eerste, en indien dit nie goed genoeg is nie, plaas soveel as moontlik woorde buite die aanhalingstekens of voeg meer terme by om die soektog te vernou.
Sien ook meta:Help:Searching vir meer gedetaileerde inligting oor hoe om doeltreffend te soek.