Stabiele isotoop
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Stabiele isotope is die isotope van 'n chemiese element, wat nie radio-aktief is nie en ook nie verval nie en daarom stabiel (onveranderd) bly.
Op die Nukliedkaart kan 'n mens die stabiele isotope as 'n reël in die middel aantref.
[wysig] Sien ook
- Nuklied