Bespreking:Tweede Vryheidsoorlog
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Onder opskrif 3.4 word verwys na die Vrouemonument by Winburg. Daar is 'n Vrouemonument by Bloemfontein vir hierdie doel, en daar is wel 'n Voortrekkermonument by Winburg (nie te verwar met die Voortrekkermonument te Pretoria). Kan iemand hierdie dalk bevestig?--GerharBe 15:45, 28 Augustus 2006 (UTC)