Jakobus - James

1 2 3 4 5

Hoofstuk 4

1 Waarvandaan kom oorlo?? en vegterye onder julle? Kom hulle nie hiervandaan, van julle welluste wat in julle lede stryd voer nie?
2 Julle begeer en julle het nie, julle pleeg moord en is naywerig en julle kan niks verkry nie. Julle veg en maak oorlog, en julle het nie, omdat julle nie bid nie.
3 Julle bid en julle ontvang nie, omdat julle verkeerd bid, om dit in julle welluste deur te bring.
4 Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die w??reld vyandskap teen God is nie? Wie dan ???n vriend van die w??reld wil wees, word ???n vyand van God.
5 Of meen julle dat die Skrif tevergeefs s??: Met jaloersheid begeer die Gees wat in ons woon?
6 Maar Hy gee groter genade; daarom s?? Hy: God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade.
7 Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug.
8 Nader tot God, en Hy sal tot julle nader. Reinig die hande, julle sondaars, en suiwer die harte, julle dubbelhartiges!
9 Weeklaag, treur en ween. Laat julle gelag in treurigheid verander word en julle blydskap in bedruktheid.
10 Verneder julle voor die Here, en Hy sal julle verhoog.
11 Broeders, moenie van mekaar kwaad spreek nie. Di?? wat kwaad spreek van sy broeder en sy broeder oordeel, spreek kwaad van die wet en oordeel die wet; en as jy die wet oordeel, is jy nie ???n dader van die wet nie, maar ???n regter.
12 Een is die Wetgewer, Hy wat mag het om te red en te verderf. Maar jy, wie is jy wat ???n ander oordeel?
13 Kom nou, julle wat s??: Vandag of m??re sal ons na di?? en di?? stad gaan en daar een jaar deurbring en handel drywe en wins maak???
14 julle wat nie eens weet wat m??re sal gebeur nie. Want hoedanig is julle lewe? Dit is tog maar ???n damp wat vir ???n kort tydjie verskyn en daarna verdwyn.
15 In plaas dat julle s??: As die Here wil en ons lewe, dan sal ons dit of dat doen.
16 Maar nou roem julle in jul grootpratery. Al sulke roem is verkeerd.
17 Wie dan weet om goed te doen en dit nie doen nie, vir hom is dit sonde.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com


<