Anton Goosen
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Anton Goosen is 'n Suid-Afrikaanse musikant. Hy is gebore op 5 Maart 1956 en het onderwys studeer in Heidelberg waar hy 'n diploma in psigopatalogie verwerf het.
In 1979 het Anton die temamusiek vir die rolprent pretoria o pretoria geskryf wat die oorspronkilke weergawe van kruidjie-roer-my-nie was, en sy eerste kommersieël suksesvolle opname was. Die eerste weergawe van kruidjie-roer-my-nie was verban vier dae na die vrystelling.
Anton Goosen het meer suksesvolle liedjies (treffers) agter sy naam as enige ander Suid-Afrikaanse sanger. Sy liedjies sluit in Boy van die suburbs, Byeboerwa en Simonne.
[wysig] Albums
- boy van die suburbs (1979)
- 2de laan 58 (1980)
- liedjieboer (1980)
- jors troelie (1981)
- tussen twee rooi mure (1983)
- Lappiesland (1985)
- potjiekos
- bettie de wet
- suideland, mooiste lappiesland
- klawertjies natlei
- dinah
- hier sit ek onder die hoogte
- pasgetroud
- ou ryperd
- tweebuffelsmeteenskootdoodgeskietfontein
- vader tyd
- liedjieboer innie city/stad (1986)
- winde van verandering (1989)
- houtstok-rockfees (1990)
- danzer (1992)
- riviersonderend (21 "greatest hits") (1994)
- kruidjie-roer-my-nie
- waterblommetjies
- boy van die suburbs
- blommetjie gedenk aan my
- begrafnistyd op zeerust
- josie-josie
- 'n brief vir simone
- boude / anna jordaan
- stellenbosch se nonnatjie
- potjiekos
- pas getroud
- klein bietjie wyn
- silver de lange
- magaliesberg o magaliesberg
- geelperskereën
- winde van verandering
- kalbassies
- moya
- gatvol
- come to londen
- dancer
- bushrock (of a white kaffir in africa) (1996)
- putonnerwater (21 unreleased songs en greatest hits vol. 2) (1999)
- 'n vis innie bos (2001)
- anton & vrinne en die busrockband (2003)