Wikipedia:Beleid
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hier is skakels in verband met die Afrikaanse Wikipedia se beleid en riglyne. Sien gerus die volledige Engelse artikel Wikipedia:Policies and guidelines wat ook goed in stand gehou word. Die Afrikaanse Wikipedia volg grootendeels dieselfde beleid. Die verskille in grootte tussen die Engelse en Afrikaanse Wikipedias moet moet natuurlik in ag geneem word in baie gevalle. Vertalings of besprekings van uitsonderings kan natuurlik wel hier geplaas word. Wikipediane word aangemoedig om algemeen aanvaarde praktyk hier te dokumenteer, veral in gevalle waar dit verskil van ander Wikipedias.
[wysig] Sake relevant tot die Afrikaanse Wikipedia
- Styl - riglyne oor skryfstyl
- Titels - riglyne oor hoe artikelname gekies word
- Skakels - riglyne oor die gebruik van skakels
- Taalriglyne - riglyne oor taal en spelling
- Terminologie - werkplek en besprekings vir Afrikaanse terme
- Vertaling - riglyne oor vertaling uit Wikipedia in ander tale
- Mediariglyne - riglyne oor die gebruik en benoeming van media (beelde, ens), hetsy nuutgeskenk of geleen van ander Wikimedia projekte
- Kategorisering - riglyne oor die kategorisering van artikels
- Lande - riglyne oor die skep of verbetering van artikels oor lande