Macedonies
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Macedonies (Македонски) is 'n taal uit die Suidslawiese taalfamilie. Dit word deur ongeveer twee miljoen mense in die Republiek Macedonië, Griekeland en Albanië gepraat, asook in lande met Macedonies sprekende emigrante, soos Serwië en Montenegro.
Macedonies is nou verwant aan Bulgaars en word deur taalkundiges dikwels as 'n dialek daarvan gesien.
Macedonies word in 'n variant van die Cyrilliese alfabet geskryf.
Moderne Macedonies is nie dieselfde as die Macedonies uit die oudheid, 'n Indo-Europese taal wat slegs bekend is uit eiename en 'n paar afsonderlike woorde. Die taal is moontlik nou verwant aan Grieks.
Vir woordeboekinligting, sien die bladsy Macedonies op WikiWoordeboek |
[wysig] Eksterne skakels
Indo-Europese tale > Satem-tale > Slawiese tale > | ||
Wes-Slawiese tale: | Oos-Slawiese tale: | Suid-Slawiese tale: |
Kasjoebies | Polabies | Pools| | Slowaaks | Sorbies | Rusyn (Rusnak) | Tsjeggies | Oekraïens | Russies | Rusyn (Roeteens) | Wit-Russies | Bulgaars | Macedonies | Kerkslawies | Sloweens | Serwo-Kroaties (Bosnies, Kroaties, Serwies) |