Wit-Russies
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Wit-Russies of Belo-Russies is 'n taal wat tot die Slawiese tale gereken word. Wit-Russies word behalwe in Wit-Rusland ook in dele van Oekraïne en Rusland gepraat en in die ooste van Pole.
Wit-Russies word in die Cyrilliese alfabet en soms ook in die Latynse alfabet, Lacinka in Wit-Russies, geskryf. Laasgenoemde ontwikkel hulle in die 18de eeu onder die invloed van katolisisme en die Poolse beïnvloeding uit die weste van die land, wat tot die Poolse verdeling deel uitmaak van Pole.
Met transkripsie na ander alfabette/tale kom allerlei verskille aan die lig, met name in die transkripsie van eiename.
Wit-Russies is 'n Oos-Slawiese taal en vertoon derhalwe die sterkste verwantskap met Oekraïens en Russies. Wit-Russies het ook sterk invloed Pools ondergaan. Sjabloon:InterWiki
Vir woordeboekinligting, sien die bladsy Wit-Russisch op WikiWoordeboek |
Indo-Europese tale > Satem-tale > Slawiese tale > | ||
Wes-Slawiese tale: | Oos-Slawiese tale: | Suid-Slawiese tale: |
Kasjoebies | Polabies | Pools| | Slowaaks | Sorbies | Rusyn (Rusnak) | Tsjeggies | Oekraïens | Russies | Rusyn (Roeteens) | Wit-Russies | Bulgaars | Macedonies | Kerkslawies | Sloweens | Serwo-Kroaties (Bosnies, Kroaties, Serwies) |
Kategorieë: Slawiese taal | Wit-Rusland | Rusland | Oekraïne | Pole | Natuurlike taal