Mali-Federasie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
|||
National motto: | |||
Amptelike taal | Frans | ||
Hoofstad | Dakar | ||
President en Eerste Minister | Modibo Keita | ||
Oppervlak - Totaal - % water |
1 436 190 km² 1,67% |
||
Bevolking - Totaal (1960) - Digtheid |
7 450 000 5.19/km² |
||
Onafhanklikheid - Datum - Ontbinding |
Van Frankryk 20 Junie 1960 20 Augustus 1960 |
||
Geldeenheid | CFA Franc | ||
Tydsone | UTC 0 | ||
Skakelkode | 223 |
Die Mali-Federasie was 'n land in Wes-Afrika. Dit is gevrom deur 'n unie tussen Senegal en Mali (op daardie stadium bekend as die Sudanese-Republiek). Dit is gestig op 4 April 1959 en verky algehele selfregering toe dit onafhanklik van Frankryk word op 20 Junie 1960.
Die Federasie se president was Modibo Keita en die regeringsetel was in Dakar. Dit stort ineen kort na onafhanklikheid toe Senegal op 20 Augustus ontrek as gevolg van olitieke verskille.