Phumzile Mlambo-Ngcuka
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Phumzile Mlambo-Ngcuka, gebore 3 November 1955, is 'n Suid-Afrikaanse politikus, destydse kabinetsminister, en sedert 22 Junie 2005 die land se eerste vroulike adjunkpresident[1].
Sy word 1996, in die regering van Nelson Mandela as Adjunkminister van Handel en Nywerheid aangestel, en in 1999 as Minister van Minerale en Energie.
Sy is getroud met Bulelani Ngcuka, voormalige Nasionaledirekteur van openbare vervolgings. Hulle het saam 'n seun, Luyolo.
Vooraf gegaan deur: Jacob Zuma |
Vise-President van Suid-Afrika 2005– |
Opgevolg deur: -- |