Gebruiker:Suidafrikaan
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
af | Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans. |
de-2 | Dieser Benutzer hat fortgeschrittene Deutschkenntnisse. |
nl-2 | Deze gebruiker heeft een gemiddelde kennis van het Nederlands. |
fr-1 | Cette personne peut contribuer avec un niveau élémentaire de français. |
Hallo
Ek is 'n manlike Krugersdorper, oorspronklik 'n sielkundige en akademikus, maar deesdae 'n besigheidsman. Ek beskou myself as Afrikaan en Suid-Afrikaan - 'n realiteit wat op my neergedaal het toe ek vir drie jaar lank in Washington DC gebly het. Ek het tweetalig grootgeword, en wil graag 'n bydrae maak aan die behoud van die Afrikaanse taal. Ek is 'n Afrika-optimis en glo dat 'n toewyding aan land, kontinent, en die mensdom 'n wesenlike verskil gaan maak aan die verloop van die geskiedenis. Ons is amper 10 miljoen Afrikaans-sprekendes op die planeet. Amper driekeer meer as Sweeds-sprekendes byvoorbeeld. Ons het 'n Suid-Afrikaanse verhaal om te vertel en die wêreld kan net beter daaraan toe wees as daardie verhaal nooit vergeet word nie. My groot wikideaal is nog om articles de qualité français te skryf.
(Ge)doen: African National Congress, Alan Paton Award, Antjie Krog, Anti-Apartheid Movement, Bright Blue, Claire Johnston, Classification systems, Die Sosialistiese Internasionaal, DSM (handleiding), ekosisteem, FC Barcelona, Category:Filosofie, Gemeenskap van praktyk, Gito Baloi, Hiroshima Peace Culture Foundation, Ian Herman, Jimmy Dludlu, Kategorie:Apartheid, Johannesburg (enkele wysigings), Klassifikasiestelsels, Klassifikasiestelsel, Kingverslag, Kippie Moeketsi, Kennisbestuur, Krugersdorp, L, McCoy Mrubata, N, O, Paul Hanmer, Paul Hanmer (de), Paul Hanmer (en), Phumzile Mlambo-Ngcuka, Pops Mohamed, Professionele Raad vir Sielkunde, psigopatologie, Q, R, Shifty Records, Sielkundevereniging van Suid-Afrika, sielkundige, Sol Plaatje, Suid-Afrikaanse musikante, Suid-Afrikaanse universiteite, Tananas, Trains to Taung, Universiteit van Stellenbosch, V, Wet op Openbare Finansiële Bestuur, Water and lights, X, Y, Z.
Mnemonies: #R_DIRECT [[]]; Wikipedia:Sandput; My English page