Siener van Rensburg
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Nicolaas Pieter Johannes van Rensburg oftewel Siener van Rensburg is op die plaas Rietkuil naby Ottosdal gebore (toe nog die plaas Korannafontein) op 30 Augustus 1862.
Nicolaas Pieter Johannes van Rensburg is op 11 Maart 1926 oorlede, op die ouderdom van 64 jaar.
[wysig] Visioene
Siener van Rensburg is en word steeds deur verkeie mense as Goddelike profeet gesien as gevolg van sy visioene oftwel profesies wat volgens oorlewering reeds in sy leeftyd waar geword het.
Twee uiteenlopende uitleërs van sy visioene is Frik H Pretorius en Adriaan Snyman.
Pretorius is van mening dat al die visioene as een storie in geheel gesien en uitgelê moet word, wat hy die visioenêre verhaal noem. Hy meen hierdie verhaal het nog nie begin nie.
Snyman, darenteen, meen dat baie van die visioene reeds in vervulling gegaan het.
[wysig] Eksterne skakels
Siener van Rensburg - Anglo-Boereoorlog Lichtenburg Museum