Universiteit van Stellenbosch
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Universiteit van Stellenbosch (US) is 'n Suid-Afrikaanse universiteit, geleë in die Weskaapse Boland.
Die instelling is in 1865 gestig as Openbare Skool, maar word in 1866 herdoop as die Stellenbossche Gymnasium. In 1874 kom die sogenaamde Arts Department van die Stellenbosch Gymnasium tot stand met 'n leerlingtal van 120, en word amptelik as Kollege verklaar in 1881.
[wysig] Bekende oud-Maties
US-studente staan bekend as Maties.