7 Desember
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
7 Desember is 341ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (342ste in skrikkeljare). Daar volg nog 24 dae in die res van die jaar.
Nov - Desember - Jan | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | |
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1941 - Japan val Pearl Harbor in Hawaiï aan en die Verenigde State betree die Tweede Wêreldoorlog.
- 1975 - Indonesië val Oos-Timor binne.
- 1982 - Die eerste doodstraf deur middel van 'n dodelike inspuiting vind in die VSA plaas.
- 1988 - Armenië word deur 'n aardbewing getref, wat 6.9 op die Richterskaal lees; 25,000 mense sterf, 15,000 word beseer en 400,000 word dakloos gelaat.
- 1988 - Yasser Arafat erken Israel se reg om as staat te bestaan.
- 1993 - Die Suid-Afrikaanse uitvoerende oorgangsraad word daargestel.
[wysig] Geboortes
- 1761 - Marie Tussaud, museum-eienares en waswerkkunstenaar († 1850).
- 1860 - Sir Joseph Cook, die sesde Eerste Minister van Australië († 1947).
- 1924 - Mário Soares, president van Portugal.
- 1932 - Ellen Burstyn, Amerikaanse aktrise.
- 2003 - Prinses Catharina-Amalia van Nederland
[wysig] Sterftes
- 43 v.C. - Cicero, Romeinse staatsman en filosoof.
- 283 - Sint Eutychian.
- 1254 - Pous Innocent IV
- 1975 - Thornton Wilder, dramaturg.
- 1993 - Félix Houphouët-Boigny, politiese hoof van die Ivoorkus.
[wysig] Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
- Pearl Harborwaarnemingsdag in die VSA.
Vertaal vanaf die Engelse Wikipedia.