Gebruiker:Nom-de-plume
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ek het die Afrikaanse Wikipedia ontdek op die 20ste Oktober 2004.
Inhoud |
[wysig] Algemeen
My belangstellingsveld is baie wyd. Ek stel in die geneeskunde, psigiatrie, menslike gedrag, musiek, beeldende kunste, die literatuur, en flieks belang. Ek voel ek kan 'n goeie en groot bydrae maak tot die byvoeging van Afrikaanse artikels op ons Afrikaanse Wikipedia-webwerf. Tyd sal my enigste beperking wees.
[wysig] Artikels
Ek het die volgende artikels vertaal, geskep of 'n groot bydrae daartoe gelewer.
[wysig] Taal en literatuur
- Afrikaans (besig om hieraan te werk)
- Latyn
- Nobelprys vir Literatuur
- Nobelprys vir Vrede (besig om hieraan te werk)
- Poësie (besig om hieraan te werk)
[wysig] Geneeskunde, Psigiatrie en Sielkunde
[wysig] Die mens en menslike gedrag
[wysig] Tyd
[wysig] Seksualiteit
Vanaf 2006, toe ek weer tyd kry: Terry Pratchett
- en omdat ek graag een artikel wil hê sonder enige leë skakels
- ligne claire
- joernalis
- vlieënier
- Die krap met die goue knypers
- doofheid