Antieke Egipte
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Antieke Egipte was die beskawing van die Nylvallei tussen omtrent 3000 v.C. en die verowering van Egipte deur Alexander die Grote in 332 v.C. Dit dien ook as 'n uitstekende voorbeeld van 'n hidroliese ryk omdat dit 'n beskawing gebasseer op besproeiing was.
[wysig] Verwante Onderwerpe
- Egiptologie
- Egiptiese kronologie
- Geskiedenis van Antieke Egipte
- Egiptiese hierogliewe
- Egiptiese taal
- Egiptiese mitologie
- Egiptiese Museum
- Kunste van die antieke wêreld
- Groot Piramide van Giza
- Farao
- Lys van antieke Egiptenare