GNU Vrye dokumentasie lisensie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Vir 'n verwysing na die Afrika-dierspesie gnu, sien die inskrywing vir wildebees.
Die GNU/FDL-lisensie is 'n lisensie vir dokumentasie. Die lisensie is gepubliseer deur die Stigting vir Vrye Sagteware. Die inhoud van Wikipedia val onder die voorwaardes van hierdie lisensie.
Die GNU-deel van die afkorting is 'n rekursiewe akroniem vir GNU's Not Unix. Die res verwys na die Engels vir Vrye Dokumentasie Lisensie.
[wysig] Sien ook
[wysig] Eksterne skakels
- http://www.gnu.org/copyleft/fdl.html - Die teks van die lisensie