Jagluiperd
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Jagluiperd | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||
|
||||||||||||||
[[ ]] | ||||||||||||||
Die Jagluiperd (Acinonyx jubatus) is 'n soogdier in die katfamilie en kom in 'n verskeidenheid van habitats voor, hoofsaaklik in Afrika. 'n Klein groepering van 'n subspesie word in Iran aangetref.
Hulle verkies oop savannas, gras, of bosveld.
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
'n Volwasse jagluiperd kan tot 65 kg weeg, en staan tussen 70 tot 90 cm hoog. As die vinnigste landdier kan 'n jagluiperd 'n spoed van ongeveer 112 kilometer per uur behaal.
Die jagluiperd word soms met die luiperd, 'n heel verskillende katspesie, verwar weens die ooreenstemmende voorkoms ('n pels met donker vlekke), alhoewel die jagluiperd aansienlik meer vaartbelyn van bou is as die luiperd.
Manlike dier:
Vroulike dier:
[wysig] Verspreiding
Beeld:Suider-Afrika Jagluiperdverspreiding
[wysig] Habitat
[wysig] Gedrag
[wysig] Geluide
[wysig] Kos
Hulle dieët bestaan hoofsaaklik uit knaagdiere, klein bokspesies, somtyds zebras, en vlakvarke.
[wysig] Voortplanting
Na 'n draagtydperk van 3 maande, word een of twee welpies gebore.
[wysig] Spoor en veldtekens
[wysig] Galery
[wysig] Sien ook
Vir woordeboekinligting, sien die bladsy jagluiperd op WikiWoordeboek |