Plettenbergbaai
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Plettenbergbaai, 'n Wes-Kaapse dorp langs die skilderagtige Tuinroete aan die Indiese Oseaan, sowat 210 kilometer van Port Elizabeth, het van 'n klein vissersdorpie tot een van die gewildste vakansieoorde in Suid-Afrika ontwikkel. Die Portugese seevaarders van die 15de eeu noem dit Bahia Formosa, die Mooie Baai.
Die dorp kry sy huidige naam van baron Joachim van Plettenberg (1739-1793), wat in die tydperk tussen 1774 en 1785 goewerneur van die Kaapkolonie is. Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie rig hier in 1787 'n hawe op om die plaaslike hout te verskeep.
Plettenbergbaai beskik oor drie lang strande en 'n natuurbewaringsgebied.
Provinsie Wes-Kaap |
|
---|---|
Hoofstad: | |
Streke: |
Kaapse Skiereiland | Kaapse Wynlande | Tuinroete | Klein Karoo |
Grootste stede en dorpe: |
Kaapstad | George | Knysna | Oudtshoorn | Paarl | Robertson | Stellenbosch | Swellendam | Worcester |
Munisipaliteite: |
Beaufort-Wes | Bergrivier | Breederivier | Breederivier/Wynlande | Breedevallei | Kaap Agulhas | Sederberg | Sentraal-Karoo | Kaapstad | Drakenstein | George | Kannaland | Knysna | Laingsburg | Langeberg | Matzikama | Mosselbaai | Oudtshoorn | Overberg | Overstrand | Plettenbergbaai | Prins Albert | Saldanhabaai | Suid-Kaap | Stellenbosch | Swartland | Swellendam | Theewaterskloof | Weskus | Witzenberg | |