Mosselbaai
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Mosselbaai is 'n dorp in die provinsie Wes-Kaap (Suid-Afrika), oos van die Kaap die Goeie Hoop en wes van Humansdorp.
Die Portugese seevaarder Bartolomeu Diaz sit hier op 3 Februarie 1488 voet aan wal en lewer sodoende die bewys dat Afrika 'n suidelike punt het wat dit moontlik maak om van Europa na Indië te seil. Diaz noem die baai oorspronklik Aguada de São Bras. Die huidige naam van die dorp en sy baai gaan terug op die Nederlandse seevaarder Paulus van Caerden, wat die gebied in 1601 besoek - dit is 'n verwysing na die groot aantal mossels wat hy in die baai gesien het.
[wysig] Skeepswrakke
Kroonprinses van Denemarke: 9_June 1752
Provinsie Wes-Kaap |
|
---|---|
Hoofstad: | |
Streke: |
Kaapse Skiereiland | Kaapse Wynlande | Tuinroete | Klein Karoo |
Grootste stede en dorpe: |
Kaapstad | George | Knysna | Oudtshoorn | Paarl | Robertson | Stellenbosch | Swellendam | Worcester |
Munisipaliteite: |
Beaufort-Wes | Bergrivier | Breederivier | Breederivier/Wynlande | Breedevallei | Kaap Agulhas | Sederberg | Sentraal-Karoo | Kaapstad | Drakenstein | George | Kannaland | Knysna | Laingsburg | Langeberg | Matzikama | Mosselbaai | Oudtshoorn | Overberg | Overstrand | Plettenbergbaai | Prins Albert | Saldanhabaai | Suid-Kaap | Stellenbosch | Swartland | Swellendam | Theewaterskloof | Weskus | Witzenberg | |