10 Mei
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Mei 10 is die 130ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (131ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 235 dae in hierdie jaar.
Apr - Mei - Jun | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1503 - Christopher Columbus ontdek die Cayman Eilande en hy noem dit Las Tortugas as gevolg van die baie seeskilpaaie wat daar gevind word.
- 1534 - Jacques Cartier ontdek Newfoundland.
- 1774 - Lodewyk XVI word koning van Frankryk.
- 1940 - Tweede Wêreldoorlog: Duitsland val België, Nederland, en Luxemburg binne.
- 1940 - Tweede Wêreldoorlog: Winston Churchill aangestel as Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
- 1988 - Michel Rocard word Eerste Minister van Frankryk
- 1994 - Nelson Mandela word ingehuldig as die eerste president demokraties verkies deur alle Suid-Afrikaners.
[wysig] Geboortes
- 1760 - Johann Peter Hebel, digter († 1826)
- 1838 - John Wilkes Booth, akteur, sluipmoordenaar van Abraham Lincoln († 1865)
- 1841 - James Gordon Bennett Jr., uitgewer († 1918)
- 1878 - Gustav Stresemann, politikus en ontvanger van die Nobel Prys vir Vrede 1926 († 1929)
- 1888 - Max Steiner, komponis († 1971)
- 1890 - Alfred Jodl, Duitse generaal († 1946)
- 1899 - Fred Astaire, sanger, danser, akteur († 1987)
- 1899 - Dimitri Tiomkin, komponis († 1979)
- 1909 - Mother Maybelle Carter, country-musikant
- 1916 - Milton Babbitt, komponis
- 1933 - Barbara Taylor Bradford, skrywer
- 1946 - Donovan Leitch, musikant
- 1960 - Bono, sanger van U2
[wysig] Sterftes
- 1717 - John Hathorn, magistraat
- 1774 - Koning Lodewyk XV van Frankryk
- 1818 - Paul Revere, Amerikaanse patriot
- 1977 - Joan Crawford, aktrise (* 1904)
- 1990 - Walker Percy, outeur
- 1999 - Shel Silverstein, digter, komponis
[wysig] Vakansiedae
Sien ook:
Mei 8 - Mei 9 - April 10 - Junie 10 -- lys van al die dae
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember