Enklawe
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
In politiese geografie is 'n enklave 'n stuk grond wat geheel en al deur buitelandse grondgebied omring word. As 'n ander land soewereiniteit daaroor het, word dit ook 'n eksklave van die ander land genoem.
Eksklaves kan ook op 'n subnasionale vlak bestaan as 'n onderafdeling buite die ouerafdeling bestaan (kyk die afdeling subnasionale enklaves onder).
Die woord enklave kom uit Frans wat veral in die verlede die lingua franca van die diplomatiek was (dit kom byvoorbeeld eers in 1868 te voorskyn in Engels), met 'n betekenis wat uit laat-Latyn ge-erf is - inclavatus wat beteken "ingesluit of opgesluit" (met 'n sleutel, laat-Latyn clavis). Die woord eksklave is 'n logiese uitbreiding wat drie dekades na die eerste Engelse gebruik ontstaan het.
Enklaves kan vir 'n verskeidenheid van historiese, politiese of geografiese redes geskep word. Sommige areas is as enklaves agter gelaat bloot as gevolg van veranderings in die loop van 'n rivier.
Aangesien dit baie ongerieflik kan wees om in 'n enklave te woon en baie ooreenkomste beriek moet word deur beide betrokke lande oor posadresse, elektrisiteitsvoorsiening en deurgangsreg, is die neiging om enklaves te elimineer en baie gevalle wat vroeër bestaan het is nou verwyder.
In Engelse ekklesiastiese geskiedenis het subnasionale enklaves bekend gestaan as peculiars (kyk ook Royal Peculiar).
Inhoud |
[wysig] Enklave lande
Sommige enklaves is lande in eie reg, geheel en al omring deur 'n ander, en darom nie ekslaves nie. Drie sulke soewereine lande bestaan:
- Die republiek van San Marino, 'n enklave in Italië
- Vatikaan Stad, binne die stad Rome, in Italië
- Die Koninkryk van Lesotho, omring deur Suid-Afrika
Kyk ook Lys van lande wat slgs aan een ander land grens.
[wysig] Kuslande
Sommige lande kan 'n ingesluit binne 'n ander land wees behalwe vir 'n 'n klein kusstreek wat toegang tot oopwater toelaat. Die toegang is egter meer van 'n deurgang.
- Die mees tipiese land in die kategorie is Gambië wat slegs deur 'n 50 km kus strook aan die Atlantiese Oseaan verhoed word om 'n enklave van Senegal te wees.
- Die Sultanate van Brunei, binne Maleisië. Brunei bestaan uit twee onverbinde kusdele. Die kleiner distrik Temburong kan gesien word as 'n eksklave van Brunei, sowel as 'n enklave in Maleisië (alhoewel die 'kusstrook' hier vir die geografiese lengte van die land strek).
- Die onafhanklike prinsdom van Monaco binne Frankryk.
Alhoewel Portugal, Suid-Korea en die Republiek van Ierland, byvoorbeeld net aan een land grens, het hulle genoeg toegang tot internasionale waters om nie as byna-enklaves beskou te word nie.
[wysig] Kusfragmente
Sommige gebiede kan nie van die land waaraan dit behoort bereik word behalwe deur internasionale waters nie. Die word as verwyderde fragmente van hulle moederland beskou eerder as enklaves, aangesien hulle nie voldoen aan die kriterium dat hulle aan alle kante ingesluit moet wees deur 'n buitelandse gebied nie. 'n Paar voorbeelde:
- Die Spaanse dorpe Ceuta en Melilla aan die noordkus van Marokko.
- Die Britse kolonie Gibraltar, aan die suidkus van Spanje.
- Oecussi-Ambeno, 'n fragment van Oos-Timor geografies binne die Indonesiese deel van Timor (Wes-Timor), maar beriekbaar van die see af.
- Cabinda, 'n gebied noord van die hoofgebied van Angola, ingesluit tussen die Demokratiese Republiek van die Kongo en Kongo.
- Die Russiese gebied Kaliningrad, tussen Pole en Litaue, wat voor die Tweede Wêreldoorlog die noordelike helfte van die Duitse provinsie Oos-Pruise, opsigself 'n enklawe na die Tweede Wêreldoorlog, was.
- Die Kroasiese stad Dubrovnik word geskei van die hoofdeel van Kroasië deur die Bosniese stad Neum, en het 'n grens met Bosnië en Herzegovina en Montenegro.
Baie lande het kusfragmente wat nie direk van die vasteland bereik kan word nie behalwe per boor of vliegtuig. 'n Ekstreme voorbeeld hiervan is Alaska, geskei van die Laer 48 van die VSA deur Kanada, maar ten minste vier ander klein deeltjies van die VSA kan nie oorland bereik word behalwe deur Kanada binne te gaan nie: Point Roberts in noordwes Washington, die Northwest Angle in Minnesota, 'n skiereiland wat aan Lake of the Woods grens, Elm Point, 'n klein stukkie na-aan waar die kuslyn van die Lake of the Woods effens suid oor die grens duik, en 'n soortgelyk onbenaamde kerf land net wes van Elm Point. Die verre suidelike kus van Kroasië, deel van die Dubrovnik-Neretva county, word geskei van die hoofgebied deur 'n klein deurgang in Bosnië en Herzegovina.
Volgens Map24 is daar op die Russies/Estland grens 'n paar vierkante kilometer aan die suidelike kus van die Cudskoe Czero meer wat tot die Russiese Pskov administratiewe area behoort, maar van die res van Rusland geskei is deur verskeie kilometer van die Estiese Administratiewe area Värska. Dit lê tussen die Estiese dorpies Popwitse en Podmotsa, maar het blykbaar self geen dorpies nie.
Kyk ook: Eksklave
[wysig] Ware enklaves
Dit verwys na gebiede waar 'n land soewerein is, maar nie bereik kan word sonder om 'n ander land binne te gaan nie. Die mees bekende voorbeeld was Wes-Berlyn voor die hervereniging van Duitsland, wat de facto 'n Wes-Duitse eksklave binne Oos-Duitsland, en dus 'n Oos-Duitse enklave was (baie klein Wes-Berlyn areas, soos Steinstücken, was op hulle beurt weer van die hoof deel geskei, sommige deur slgs 'n paar meter). De jure was die hele Berlyn deurdie vier Geallieerde magte regeer; dit het beteken dat Wes-Berlyn nie stemgemagigde lede na die Duitse Parlement kon stuur nie, en dat Berlyns burgers kwytgeskeld was van diensplig.
Van die talle enklaves wat vroeër in Europa bestaan het, het slegs die volgende paar behoue gebly:
- Die dorp Baarle in die suide van Nederland bestaan uit die munisipaliteit van Baarle-Hertog, 'n groep van 22 Belgiese enklaves binne Nederland; en van die Nederlandse munisipaliteit van Baarle-Nassau, wat self 3 enklaves in Belgiese grond het en 'n klientjie in een van die Belgiese enklaves.
- Büsingen, Duitsland is 'n eksklave in die Kanton van Schaffhausen, noordelike Switserland. Duitsland het ook 'n groep van 5 enklaves geskep deur 'n spoorweglyn tussen die dorpe Roetgen en Monschau (suid van Aachen) waaraan Belgiese sowereiniteit verleen is.
- Die dorp Campione, in Italië, is ingesluit is in die kanton Ticino, Switzerland, alhoewel dit in praktyk as deel van Switserland geadministreer word. Dit is deel van die Switserse aksyns, gebruik die Switserse Franc, en die inwoners hof nie inkomste belasting aan Italië te betaal nie, maar dit val onder Italiaanse sowereiniteit.
- Die Spaanse dorp Llivia, 'n eksklave in die suide van Frankryk, 'n paar kilometer oos van die Prinsdom van Andorra.
- In die oostelike deel van Wit-Rusland word die Russiese eksklave van San'kovo-Medvezh'e opgemaak uit twee dorpies.
- Die dorpies Ormidhia en Xylotymvou in Ciprus, omring deur die Britse Sowereine Basis Gebied van Dhekelia. Binne die basisbehoort die Dhekaliakragstasie ook aan Ciprus al word dit omring deur Britse grond en word dit selfs in twee verdeel deur 'n Britse pad.
- In Armenië bestaan daar drie eksklaves van Azerbeidjan. Barxudarli en Yuxari Askipara in noordoostelike Armenië. Die ander een, Karki (Kerki), is geleë noord van die gebied Nakhchivan (wat 'n los fragment van Azerbeidjan tussen Armenië, Iran en Turkye is).
- Wederkerig, betaan daar een Armeense eksklave, 'n dorpie genaamd Artsvashen in noordwestelike Azerbaijan.
- Daar is twee piepklein Russiese enklaves - die dorpies Akhty en Krakhoba in die noordelike rayon van Xacmaz (Khachmaz), Azerbeidjan.
Buite Europa kan enklaves in Asië aangetref word :
- Madha is 'n Omaanse gebied ingesluit in die Verenigde Arabiese Emirate wat op hulle beur weer gasheer speel vir die klien gebied Nahwa, 'n VAE enklave binne Madha.
- Op die Indië-Bangladesh grens in die Indiese distrik Cooch-Behar, is daar 92 eksklaves van Bangladesh. Net so is daar 106 eksklaves van Indië binne Bangladesh. 21 van die Bangladesh eksklaves is binne in Indiese eksklaves. 3 van die Indiese eksklaves is binne Bangladesh eksklaves. Die grootste Indiese eksklave, Balapara Khagrabari, bevat een Bangladeshse ekslave, Upanchowki Bhajni, wat self weer 'n Indiese exklave genaamd Dahala Khagrabari bevat.
- Die Ferganavallei, 'n gebied waar Kirgistan, Tadjikistan en Oezbekistan ontmoet, het 'n groots aantal enklaves. Barak, 'n klein Kirgisiese dorpie word omring deur Uzbekistan. Die Tadjikse dorpie Sarvan is in Oezbeekse grondgebied en die Tadjikse dorpie Vorukh en 'n klein stukkie grond naby Kairagach word bevat Kirgisiese grond. Die Oezbeekse dorpe Sokh en Shakhimardan en die twee klien Oezbeekse gebiede Qalacha en Khalmion, noord van Sokh word almal omring deur Kirgisiese grondgebied.
Drie stelle eilande, omring deur die gebiedswater van 'n ander land word elders aangetref:
- Die Malawiese eilande Chizumulueiland en Likomaeiland is in Mosambiekse gebiedswater in Nyasameer geleë.
- Die Argentynse eiland Isla Martin Garcia word omring deur Uruguayse gebiedswater van die Río de la Plata.
- Die Oorsese Gemeenskap Saint-Pierre en Miquelon word omring deur Kanadese gebiedswater. Die Franse zone bestaan uit watergebied binne 'n 24 seemyl (44 km) radius. 'n 10.5 seemyl (19 km) wye kannaal laat toegang tot die oopsee toe.
Die lewe in sulke gebiede wissel baie van mekaar. Terwyl Europese enklaves in die moderne tyd gewoonlik wetsgewys goedgedefinieer is en hulle bevolking gewoonlik vry is om van een land na die ander te beweeg, is Asiese enklawes baie keer die gevolg van geskille oor grens verdrae. Dit veroorsaak dat die inwoners die slegste daaraantoe is, op die beste ernstige belemmer in hulle alledaagse lewe.
[wysig] "Praktiese" enklaves
Sommige gebiede, terwyl nie geografies geskei van hulle moederland nie, is makliker bekombaar deur 'n ander land binne te gaan, as gevolg van hulle ligging, in byvoorbeeld 'n bergagtige gebied, of omdat die enigste pad wat die area bereik, via 'n ander land gaan, en dan terug na die moederland. Hierdie gebiede mag dan "Praktiese enklaves," "pene-enklaves," of "quasi-enklaves" en word gevind langs baie grense, veral indien die grense nie hewig verdedig is nie. Hulle sal dan slegs geheg wees aan die moederland deur 'n verskriklike smal of klein stukkie pad. Hier volg 'n paar voorbeelde:
- Die Oostenrykse munisipaliteit van Jungholz word omring deur Duitse gebied amper regrondom, behalwe by een punt: die piek van 'n berg.
- Die Kleinwalserdal, 'n vallei van die Vorarlberg, Oostenryk, wat slegs bereikbaar is via 'n pad van Oberstdorf, Bavaria.
- Die Switserse dorpie Samnaun kon oorspronklik slegs bereik word deur middel van 'n pad van Oostenryk. Dus is die dorpie in 1892 uitgesluit van die Switserse doeane gebied. Hierdie uitsluiting is voortgesit selfs toe daar in 1907-1912 'n pad gebou is na die Engadin vallei.
- Vir dieselfde redes is die Italiaanse Livigno-vallei naby die Switserse grens uitgesluit van die EU BTW gebied.
- Sommige dorpies in Oos-Estonië kan slegs bereik word deur 'n pad wat deur Russiese gebied gaan. Dit is toelaatbaar om die pad te gebruik sonder 'n Visa, maar jy mag net nie stop voordat jy nie terug is in Estonië nie.
- Verskeie plase op die grens tussen Denemarke en Duitsland.
- Die dorpie van Lutepää in oostelike Estonië, wat slegs bereikbaar is deur 'n pad deur Russiese gebied.
- Die mees westelike streek van County Monaghan in die Republiek van Ierland bevat 'n pene-enklave wat in die County Fermanagh, Noord-Ierland (Verenigde Koninkryk) ingaan.
- 'n Vallei, wat vyf klein dorpies bevat, bekend as Macahel in noord-oostelike Turkye kan alleenlik bekom word met 'n pad via Batumi in Georgia met voertuie, en soos die sneeu die paaie binne Turkye blok, is die pad via Batumi die enigste manier om daar te kom.
- Point Roberts, Washington lê op die punt van 'n skiereiland wat suidwaarts uitstrek verby die 49ste parallel vanaf British Columbia; die enigste padkonneksie met die VSA is via Kanada.
- Die Campobello Ysland in New Brunswick, Kanada, kan alleenlik met 'n pad bereik word oor 'n brig wat die ysland verbind met die Amerikaanse staat van Maine.
[wysig] Subnasionale enklaves
Soms veroorsaak administratiewe verdelings van 'n land, vir geskiedkundige of praktiese redes, dat sommige areas aan een divisie behoort terwyl hulle aan 'n ander verbind is. Daar is talle voorbeelde; hier volg 'n aantal:
- In Australia is die Australian Capital Territory(ACT) 'n enklave van New South Wales. Die ACT administreer ook die afsonderlike kusenklave Jervis Bay aan die New South Wales suidkus. Die Australiese konstitusie (geskryf voor die ACT se groundvesting) spesifeer dat die ligging van die nasionale hoofstad geheel binne New South Wales moet wees.
- In Austria, Vienna is an enclave of Lower Austria. Interestingly Vienna was also Lower Austria's capital until 1986.
- In Belgium, the Brussels-Capital Region is an enclave of Flanders. Strangely enough, it is also Flanders' capital. Flanders has an exclave, the municipality of Voeren, whereas Wallonia also has an exclave, the municipality of Comines-Warneton. The territory of the German speaking Community of Belgium is also composed of two parts separated by a part of the French speaking Community.
- In Bosnia and Herzegovina the two enclaves, Orašje and Odžak are part of Federation enclaved between Republika Srpska and Croatia and divided from Federation by small strip of land called Posavski koridor that belongs to Republika Srpska. During the war in Bosnia there were also several enclaves controlled by Bosnia and Herzegovina which were surrounded by the army of Republika Srpska. The most famous was Sarajevo. Other besieged enclaves were Goražde, Srebrenica, Maglaj, Bihać and Orašje (which was connected with Croatian territory).
- In China, Xianghe County, Sanhe City and Dachang Hui Autonomous County of Hebei province make up an exclave lodged between the municipalities of Beijing and Tianjin.
- In Colombia, Bogotá is an enclave of Cundinamarca, although it is also Cundinamarca's capital.
- In France, the département of Vaucluse has a rather large exclave around the town of Valréas inside the Drôme département. Valréas used to be part of the possessions of the Pope in France near Avignon and were all attached to Vaucluse when annexed after the départements were created (see Comtat Venaissin).
- In Germany, Bremerhaven is an exclave of the state of Bremen.
- In India;
- Dadra, exclave of Dadra and Nagar Haveli, a Union Territory is a true enclave of the state of Gujarat
- Daman and Diu is another union territory which is a coastal enclave of the state of Gujarat.
- Pondicherry is a Union Territory which is composed of Pondicherry City and Karaikal (coastal enclaves of Tamil Nadu), Yanam (coastal enclave of Andhra Pradesh) and Mahe (coastal enclave of Kerala).
- In Indonesia, the province of Yogyakarta is a coastal enclave of Central Java province with access to Indian Ocean in the south.
- In Italy, the Comune di San Colombano, named after the Irish missionary Saint Columbanus is an enclave of the province of Milano between the provinces of Lodi and Pavia.
- In Japan, Kitayama Village and Kumanogawa Town Enclave of Wakayama prefecture are located in the border between Mie and Nara prefectures.
- In Malaysia, the Federal Territories of Kuala Lumpur and Putrajaya are enclaves of the state of Selangor.
- In Russia, Moscow is an enclave in Moscow Oblast, although it is the administrative centre of Moscow Oblast. Also, some small exclaves of Moscow in Moscow Oblast exist. Again, St. Petersburg is the administrative centre of Leningrad Oblast, being an enclave in it, although this enclave is not true as it has access to Baltic Sea.
- In Spain, the Condado de Treviño is an enclave of the Basque province of Álava and administratively part of the province of Burgos in Castile-Leon. Also, Valencia has an exclave, Rincón de Ademuz between the provinces of Teruel in Aragon and Cuenca in Castile-La Mancha.
- In South Africa, the Eastern Cape Province has an enclave in KwaZulu-Natal Province, containing the town of Umzimkulu.
- In Switzerland, the two cantons of Appenzell are enclaved in the Canton of St. Gallen. Appenzell Innerrhoden is by 3/4 surrounded by Appenzell Ausserrhoden, and both are completly surrounded by St Gall. The canton of Fribourg also has pieces within the neighboring canton of Vaud.
- In the United States of America:
- The City of Glendale, Colorado in Arapahoe County is an enclave of the City and County of Denver.
- The City of Cammack Village, Arkansas in Pulaski County is an enclave of the City of Little Rock.
- The Town of Brookline, Massachusetts, just west of downtown Boston, is an exclave of Norfolk County, Massachusetts.
- Piedmont, California incorporated in 1907 to avoid annexation by Oakland, and is now an enclave of it.
- In 1956, Newark, California defected from the proposed incorporation of the communities of Washington Township. It is now an enclave of the city formed by the others, Fremont.
- Highland Park and Hamtramck, Michigan border each other, but the two together are completely surrounded by Detroit.
- Most recently, the town of Killington, Vermont, voted on March 2, 2004 at a Town Meeting to secede from that state and join New Hampshire, whose border is 25 miles (40 km) away. This vote was repeated in the March, 2005 town meeting, after a group of residents filed a new ballot warrant on the issue. The secession is under consideration by the New Hampshire legislature, however Vermont refuses to discuss the issue and will not consider a bill on secession.
- The town of Carter Lake, Iowa, originally east of the Missouri River, became attached to Nebraska in 1877 when flooding caused the river to jump its banks, leaving an oxbow to the east of the town. A lengthy court case ensued; the Supreme Court of the United States held that the sudden change in the river's course did not change the original boundary, and Carter Lake was still part of Iowa. (Nebraska v. Iowa, 143 U.S. 359 (1892)). The Court delayed a final decree to allow Nebraska and Iowa to reach an agreement consistent with its holding, which they did. (145 U.S. 519 (1892)).
- Humarock, legally part of Scituate, Massachusetts, was separated from the rest of the town in the Blizzard of 1898, in which the mouth of the North River shifted. The island is only accessible via a bridge which connects it to Marshfield, Massachusetts.
- The westernmost part of Fulton County, Kentucky is a piece of land known as the Madrid Bend, located inside a loop of the Mississippi River, detached from its mother state. Crossing the river in any direction from the Madrid Bend would bring a traveler to Missouri; the only road in the area goes to the south, into Tennessee.
- The construction in 1895 of the Harlem River Ship Canal isolated Marble Hill, a small portion of the northern tip of Manhattan (New York County). Initially an island, it was later physically connected to the Bronx by the filling of Spuyten Duyvil Creek. It remains politically part of Manhattan, to which it is connected by the Broadway Bridge.
- Riker's Island, the jail complex of the City of New York, is considered to be in the borough of The Bronx, but is only accessible via the Riker's Island Bridge, which terminates in the Borough of Queens.
- Liberty Island, New York, site of the Statue of Liberty, is a part of New York City but is on the New Jersey side of the state boundary running through the Hudson River.
- The borough of Mount Oliver, Pennsylvania is surrounded on all sides by the city of Pittsburgh.
- The state of Virginia has several county seats that are enclaved in the counties that they serve, but are not part of the counties, plus some other cities enclaved within counties. This situation exists because under Virginia law, all municipalities that are incorporated as cities are legally independent of any county.
- During the American Civil War, Winn Parish, Louisiana refused to secede from the Union, rendering it an enclave in Confederate Louisiana.
- In addition, the lands within numerous Indian reservations have been fragmented, with privately owned real estate intermixed with tribal, city, county, state, and federal authorities in a bewildering array of jurisdictional geographies.
[wysig] Ethnic enclaves
Ethnic enclaves are communities of an ethnic group inside an area where another ethnic group predominates. Jewish ghettos and shtetls, barrios and Chinatowns are examples. These areas may have a separate language, culture and economic system. There is also a Hungarian ethnic enclave in Transylvania in Romania. Historically, there also was a Jewish settlement within Kaifeng, China with outside reports dating back to the 12th century. However, after World War II, the culture was determined to be almost entirely assimilated. Native American reservations in the United States enjoy limited national sovereignty, and are generally located completely within the confines of a U.S. state.
[wysig] Extraterritoriality
Embassies and military bases are usually exempted from the jurisdiction of the host country, i.e., the laws of the host nation the embassy is in do not typically apply to the land of the embassy or base itself. This exemption from the jurisdiction of the host coutry is defined as extraterritoriality. Areas of extraterritoriality are not true enclaves as they are still part of the host country. In addition to embassies some other areas have extraterritoriality.
Examples of this include:
- Pavillon de Breteuil in France - used by the General Conference on Weights and Measures.
- United Nations headquarters in the United States of America - used by the United Nations.
- The headquarters of Sovereign Order of the Knights of Malta, in Rome used by the Sovereign Order of the Knights of Malta.
- Some 13 buildings in the city of Rome outside of the Vatican - used by The Holy See.
[wysig] Land ceded to a Foreign Country
Some areas of land in a country are owned by another country and in some cases it has special privileges, such as being exempt from taxes. These lands are not Enclaves and do not have Extraterritoriality.
Examples of this include:
- Napoleon's original grave in Longwood, Saint Helena ceded to France.
- The World War II Normandy American Cemetery and Memorial in Normandy, France which contains the graves of 9,386 American military dead, most of whom gave their lives during the landings and ensuing operations of World War II, ceded to the United States of America.
- About 24 m² of land that surrounds the Suvorov memorial near Göschenen in central Switzerland ceded to Russia.
- The Vimy Memorial in France, which commemorates the Battle of Vimy Ridge. The French government permanently ceded a land area of about 1 km² to Canada as a war memorial in 1922 in recognition of Canada's military contributions in World War I in general and at Vimy Ridge in particular.
- The land under the John F. Kennedy memorial at Runnymede, United Kingdom. Land ceded to the United States of America.
[wysig] See also
- Exclave
- Panhandle
- Landlocked
- List of countries that only border one other country
- List of named ethnic enclaves in North American cities
- Historical enclaves
Vir woordeboekinligting, sien die bladsy enklave op WikiWoordeboek |