Web Analytics

See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Estland - Wikipedia

Estland

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Estland
Eesti Vabariik
Wapen van Estland
Vlag Wapen
Nasionale leuse: geen
Volkslied: Mu isamaa, mu õnn ja rõõm
Ligging van Estland
Hoofstad Tallinn
59°26′N 24°45′E
Grootste stad Tallinn
Amptelike tale Esties
Regering
President
Eerste Minister
Demokratiese Republiek
Toomas Hendrik Ilves
Andrus Ansip
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
- Verklaar
- Erken
- Beset deur USSR
Onafhanklikheid
- Herverklaar
Van Keiserlike Rusland
24 Februarie 1918
2 Februarie 1920
16 Junie 1940
Van Sowjet Unie
20 Augustus 1991
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1_E10 45 226 vk km  (129ste)
Bevolking
 - 2005 skatting
 - Digtheid
 
1 332 893 (148ste)
29,8 / vk km
BBP (PPP)
 - Totaal
 - Per kapita
2004 skatting

VSA $ 19,23 bn (112de)
66ste

HDI
Geldeenheid Estiese kroon (EEK)
Tydsone
 - Somertyd
EET (UTC+2)
EEST (UTC+3)
Internet TLD .ee
Skakelkode +372

Estland is ‘n land in Noordoos-Europa, wat in die weste begrens word deur die Oossee, in die noorde deur die Finse Golf, in die ooste deur Rusland en in die suide deur Letland. Estland is ‘n voormalige Sowjet-republiek wat saam met die ander twee Baltiese lande, Letland en Litaue in 1991 onafhanklikheid bereik het en op 1 Mei 2004 aangesluit het by die Europese Unie. Dit is die noordelikste en die kleinste van die drie Baltiese lande. Inwoners praat oorwegend Esties wat nou verwant is aan Fins, anders as die taal van die middelste Baltiese land Letland, Leties wat aan die Baltiese taalgroep behoort.

Inhoud

[wysig] Geskiedenis

Kaart van Estland
Vergroot
Kaart van Estland
Hoofartikel: Geskiedenis van Estland

Estland word in 1918 ‘n selfstandige staat. Die onafhanklike Estland word in 1940 deur Sowjettroepe beset en na ‘n kort Duitse besetting in 1944 by die Sowjetunie ingelyf. Die besette Estland kry in 1991 sy onafhanklikheid terug. Die jare van toenemende vryheid wat die gebeurtenis voorafgaan het, staan bekend as die singende revolusie.

Voor 1918 behoort Estland tot die groot moonthede wat die land omring: dit was afwisselend (ten dele) Deens, Sweeds, (ten dele) Pools en Russies, terwyl die Duitse Orde eeue lank ‘n groot rol gespeel het. Duitsers het hoë funksies in bestuur en amptenary beklee, terwyl die Estlanders slegs arbeid verrig het. Die emansipasie van die Estlanders en van die Estiese taal kom eers vanaf 1800 van die grond af.

[wysig] Politiek

Hoofartikel: Politiek van Estland

[wysig] Geografie

Hoofartikel: Geografie van Estland
  • landsgrense: 561 km
  • kuslyn: 3794 km
  • omtrek landgrense: 2217 km
  • grootste riviere: Emajõgi, Pärnu, Narva

Estland is ‘n oorwegend plat land, waar die noordkus egter op baie plekke styl uit die see oprys, en die suidooste heuwelagtig is. Hier vind ‘n mens dan ook die hoogste berg van Estland, Suur Munamägi (Groot Eierberg, 318m), wat net effens laer is as die hoogste punt in Nederland en in Suid-Afrika skaars as ‘n berg beskou sou word. Die oosgrens met Rusland word grotendeels gevorm deur die Peipusmeer (3.555 km2) en die Meer van Pskov, en in die noorde deur die Narva rivier. Slegs in die suide het Estland geen natuurlike grens nie.

Wes en ten noorde van Estland lê honderde eilande, waarvan die oorgrote meerderheid onbewoon is en sommige deur die Sowjetunie as militêreterrein gebruik is. Die grootste eilande is Saaremaa en die digbeboste Hiiumaa, beide met ‘n herkenbaar eie karakter.

[wysig] Bevolking

Die meerderheid van die inwoners van Estland het Estiese nationaliteit (67,9%) en praat die Estiese taal. Daar is egter, hoofsaaklik as gevolg van immigrasie beplan en bestuur vanuit Moskou ten tyde van die Sowjet-Unie era, ‘n omvangryke Russiestalige minderheid. Die is gekonsentreer in die hoofstad Tallinn en in enkele industriestede in Noordoos-Estland, waarvan Narva de belangrikste is. 80% van de inwoners van Estland is Estiese burgers.

[wysig] Bestuur

Estland maakonnad
Vergroot
Estland maakonnad


Estland is 'n parlementêre demokrasie, met ‘n president wat betreklik strek magte het. Die huidige president is Toomas Hendrik Ilves , wat in 2006 Arnold Rüütel, opvolg. Die president word deur die parlement verkies vir ‘n termyn van vyf jaar. Die parlement (riigikogu) het een kamer met 101 setels. Dit word elke vier jaar verkies. Die huidige regering regeer sedert 2005 onder leiding van Andrus Ansip.


Die land is opgedeel in provinsies (maakond, meervoud: maakonnad) en die in landgemeentes (distrikte?) (vald) of steden (linn) Die 15 provinsies van Estland is:
Harjumaa - Hiiumaa - Ida-Virumaa - Järvamaa - Jõgevamaa - Läänemaa - Lääne-Virumaa - Pärnumaa - Põlvamaa - Raplamaa - Saaremaa - Tartumaa - Valgamaa - Viljandimaa - Võrumaa

[wysig] Eksterne skakels

[wysig] Sien ook

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:
  • Monumenten op die Wêrelderfgoedlys
  • Konstantin Päts



 
Europese Unie (EU)
Vlag van die Europese Unie
België | Ciprus | Denemarke | Duitsland | Estland | Finland | Frankryk | Griekeland | Hongarye | Ierland | Italië | Letland | Litaue | Luxemburg | Malta | Nederland | Oostenryk | Pole | Portugal | Slowakye | Slowenië | Spanje | Swede | Tsjeggië | Verenigde Koninkryk

Sjabloon:NAVO

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu