Letland
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
|||||
Nasionale leuse: Lets: Tēvzemei un Brīvībai (Afrikaans: "Vir Vaderland en Vryheid") |
|||||
Volkslied: Dievs, sveti Latviju (God, seën Letland) |
|||||
Hoofstad | Riga 56°57′N 24°6′E |
||||
Grootste stad | Riga | ||||
Amptelike tale | Lets ook Letties | ||||
Regering
President
Eerste Minister |
Republiek Vaira Vike Freiberga Aigars Kalvitis |
||||
Onafhanklikheid | Vanaf Keiserlike Rusland 18 November 1918 11 Augustus 1920 17 Junie 1940 Vanaf Sowjet Unie 4 Mei 1990 21 Augustus 1991 |
||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
64,589 vk km (121ste) |
||||
Bevolking - 2005 skatting - Digtheid |
2 302 700 (137ste) 37 / vk km |
||||
BBP (PPP) - Totaal - Per kapita |
2005 skatting $26,53 biljoen (98ste) |
||||
HDI | |||||
Geldeenheid | [Lats] (100 santimi) (LVL ) |
||||
Tydsone - Somertyd |
EET (UTC+2) EEST (UTC+3) |
||||
Internet TLD | lv | ||||
Skakelkode | +371 |
Letland is ‘n republiek in Noordoos-Europa, een van die Baltiese lande aan die Oossee. Die land word verder begrens deur Estland in die noorde, Litaue en Wit-Rusland in die suide en Rusland in die ooste.
Die land is geografies, in oppervlak en inwonertal die middelste van die Baltiese lande, en verenig elemente van beide buurlande: dit deel sy Baltiese taal, Lets, met Litaue, waar die verwante Litaus gespraat word, en dit deel sy oorwegend Luterse geloof met Estland. Die geskiedenis van Letland vertoon groot ooreenkomste met die van Estland, en veel minder met die van Litaue. Letland herwin na ‘n langdurige sowjetbesetting in 1991 onafhanklikheid wat die land vir die eerstekeer in 1918 verwerf het. ‘n Erfenis van die sowjettyd is die groot aantal Russiestalige inwoners.
Die hoofstad van Letland is Riga en die grootste rivier die Daugava of Westelike Dwina, onderskeidelik die grootste stad en die grootste rivier in die Baltiese gebied. Letland kan verdeel word in vier historiese landskappe: Koerland (Kurzeme), Lijfland (Lyfland?) (Vidzeme), Semgallen (Zemgale) en Letgallen (Latgale). Letland is sedert 1 Mei 2004 een van die lidstate van die Europese Unie.
[wysig] Politiek
- parlement: saeima, Een kamer:100 lede, termyn van drie jaar. President word elke 4 jaar verkies deur die parlement.
- bestuursindeling: 26 distrikte (rajons), 63 steden (pilseta), 26 samegevoegde gemeentes (novads), 444 landelike gemeente (pagasts). In totaal 556 lokale owerhede.
[wysig] Geografie
- lengte landgrense: 1078 km (267km met Estland, 217 km met Rusland, 141 km met Wit-Rusland en 453 km met Litaue)
- kustlyn: 531 km
- grootste riviere: Daugava en Gauja.
- grootste meer: Reznas ezers, 57,6 km2
- hoogste punt: Gaizinkalns bij Madona, 312 m.
[wysig] Sien ook
Lande in Europa |
---|
Albanië | Andorra | Armenië1 | Azerbeidjan1 | België | Bosnië-Herzegowina | Bulgarye | Kroasië | Ciprus2 | Denemarke | Estland | Finland | Frankryk | Duitsland | Georgia1 | Griekeland | Hongarye | Ysland3 | Ierland | Italië | Letland | Liechtenstein | Litaue | Luxemburg | Macedonië | Malta | Moldawië | Monaco | Montenegro | Nederland | Noorweë | Oostenryk | Pole | Portugal | Roemenië | Rusland1 | San Marino | Serwië | Slowakye | Slowenië | Spanje | Swede | Switserland | Tsjeggië | Turkye1 | Oekraïne | Verenigde Koninkryk | Vatikaanstad | Wit Rusland |
Afhanklikhede: Akrotiri and Dhekelia2 | Faroëreilande | Gibraltar | Guernsey | Jan Mayen | Jersey | Eiland Man | Svalbard |
1. Land deels in Asië. 2. Geografies in Asië , maar gereeld beskou as deel van Europa agv kulturele en historiese oorwegings. 3. Land deels in Noord-Amerika |
|
|
---|---|
België | Ciprus | Denemarke | Duitsland | Estland | Finland | Frankryk | Griekeland | Hongarye | Ierland | Italië | Letland | Litaue | Luxemburg | Malta | Nederland | Oostenryk | Pole | Portugal | Slowakye | Slowenië | Spanje | Swede | Tsjeggië | Verenigde Koninkryk |
Sjabloon:NAVO