vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Nobelprys vir Letterkunde word jaarliks toegeken aan 'n skrywer vanaf enige land, wat die mees uitsonderlike werk, binne die idealistiese tendens, gelewer het. Die werk verwys na die skrywer se werk as geheel, en nie na individuele stukke nie, alhoewel individuele stukke soms in die toekenning genoem word. Die Sweedse Akademie neem die besluit wie, indien enige, in 'n gegewe jaar die prys verdien.
Hier onder volg 'n lys van die ontvangers van die Nobelprys vir Letterkunde vanaf 1901 tot die hede.
1900s - 1910s - 1920s - 1930s - 1940s - 1950s - 1960s - 1970s - 1980s - 1990s - 2000s
Nobelprys vir Letterkunde, 1910s
Jaar |
Naam |
Land |
1910 |
Paul Johann Ludwig Heyse |
Duitsland |
1911 |
Count Maurice Maeterlinck |
België |
1912 |
Gerhart Hauptmann |
Duitsland |
1913 |
Sir Rabindranath Tagore |
Indië |
1915 |
Romain Rolland |
Frankryk |
1916 |
Carl Gustaf Verner von Heidenstam |
Swede |
1917 |
Karl Adolph Gjellerup |
Denemarke |
Henrik Pontoppidan |
Denemarke |
1919 |
Carl Spitteler |
Switserland |
Nobelprys vir Letterkunde, 1920s
Jaar |
Naam |
Land |
1920 |
Knut Hamsun |
Noorweë |
1921 |
Anatole France |
Frankryk |
1922 |
Jacinto Benavente |
Spanje |
1923 |
William Butler Yeats |
Ierland |
1924 |
Władysław Reymont |
Pole |
1925 |
George Bernard Shaw |
Ierland |
1926 |
Grazia Deledda |
Italië |
1927 |
Henri Bergson |
Frankryk |
1928 |
Sigrid Undset |
Noorweë |
1929 |
Thomas Mann |
Duitsland |
Nobelprys vir Letterkunde, 1930s
Jaar |
Naam |
Land |
1930 |
Sinclair Lewis |
Verenigde State |
1931 |
Erik Axel Karlfeldt |
Swede |
1932 |
John Galsworthy |
Verenigde Koninkryk |
1933 |
Ivan Alekseyevich Bunin |
Rusland |
1934 |
Luigi Pirandello |
Italië |
1936 |
Eugene O'Neill |
Verenigde State |
1937 |
Roger Martin du Gard |
Frankryk |
1938 |
Pearl S. Buck |
Verenigde State |
1939 |
Frans Eemil Sillanpää |
Finland |
Nobelprys vir Letterkunde, 1940s
Jaar |
Naam |
Land |
1944 |
Johannes Vilhelm Jensen |
Denemarke |
1945 |
Gabriela Mistral |
Chili |
1946 |
Hermann Hesse |
Duitsland |
1947 |
André Gide |
Frankryk |
1948 |
T. S. Eliot |
Verenigde State |
1949 |
William Faulkner |
Verenigde State |
Nobelprys vir Letterkunde, 1960s
Jaar |
Naam |
Land |
1960 |
Perse Saint-John |
Frankryk |
1961 |
Ivo Andric |
Joegoslawië |
1962 |
John Steinbeck |
Verenigde State |
1963 |
Giorgos Seferis |
Griekeland |
1964 |
Jean-Paul Sartre (wys die prys van die hand) |
Frankryk |
1965 |
Michail Aleksandrovich Sholokhov (Михаил Александрович Шолохов) |
Rusland |
1966 |
Shmuel Yosef Agnon |
Israel |
Nelly Sachs |
Duitsland |
1967 |
Miguel Ángel Asturias |
Guatemala |
1968 |
Yasunari Kawabata |
Japan |
1969 |
Samuel Beckett |
Ierland |
Nobelprys vir Letterkunde, 1970s
Jaar |
Naam |
Land |
1970 |
Aleksandr Isaevich Solzhenitsyn (Алекса́ндр Иса́евич Солжени́цын) |
Rusland |
1971 |
Pablo Neruda |
Chili |
1972 |
Heinrich Böll |
Duitsland |
1973 |
Patrick White |
Australië |
1974 |
Eyvind Johnson |
Swede |
Harry Martinson |
Swede |
1975 |
Eugenio Montale |
Italië |
1976 |
Saul Bellow |
Kanada/Verenigde State |
1977 |
Vicente Aleixandre |
Spanje |
1978 |
Isaac Bashevis Singer |
Verenigde State |
1979 |
Odysseas Elytis |
Griekeland |
Nobelprys vir Letterkunde, 1980s
Jaar |
Naam |
Land |
1980 |
Czesław Miłosz |
Pole/Verenigde State |
1981 |
Elias Canetti |
Verenigde Koninkryk |
1982 |
Gabriel García Márquez |
Kolumbië |
1983 |
William Golding |
Verenigde Koninkryk |
1984 |
Jaroslav Seifert |
Tsjeggoslowakye |
1985 |
Claude Simon |
Frankryk |
1986 |
Wole Soyinka |
Nigerië |
1987 |
Joseph Brodsky |
Rusland/Verenigde State |
1988 |
Naguib Mahfouz |
Egipte |
1989 |
Camilo José Cela |
Spanje |
Nobelprys vir Letterkunde, 1990s
Jaar |
Naam |
Land |
1990 |
Octavio Paz |
Meksiko |
1991 |
Nadine Gordimer |
Suid-Afrika |
1992 |
Derek Walcott |
St. Lucia |
1993 |
Toni Morrison |
Verenigde State |
1994 |
Kenzaburo Oe (大江 健三郎) |
Japan |
1995 |
Seamus Heaney |
Ierland |
1996 |
Wisława Szymborska |
Pole |
1997 |
Dario Fo |
Italië |
1998 |
José Saramago |
Portugal |
1999 |
Günter Grass |
Duitsland |
Nobelprys vir Letterkunde, 2000s
Jaar |
Naam |
Land |
2000 |
Gao Xingjian (高行健) |
Frankryk |
2001 |
Vidiadhar Surajprasad Naipaul |
Verenigde Koninkryk |
2002 |
Imre Kertész |
Hongarye |
2003 |
John Maxwell Coetzee |
Suid-Afrika |
2004 |
Elfriede Jelinek |
Oostenryk |
2005 |
Harold Pinter |
Verenigde Koninkryk |
- Die vroue wat die Nobelprys vir Letterkunde ontvang het, is
- Selma Lagerlöf,
- Grazia Deledda,
- Sigrid Undset,
- Pearl S. Buck,
- Gabriela Mistral,
- Nelly Sachs,
- Nadine Gordimer,
- Toni Morrison,
- Wislawa Szymborska en
- Elfriede Jelinek.
- Die Nobelprys is nie die enigste maatstaf van literêre uitmuntendheid en volgehoue waarde nie. Om dit te illustreer, het die volgende persone byvoorbeeld nooit dié prys ontvang nie:
- Jorge Luis Borges,
- Bertolt Brecht,
- Julio Cortázar,
- Anton Chekhov,
- Jorge Amado,
- Jacques Derrida,
- Lion Feuchtwanger,
- Graham Greene,
- Aldous Huxley,
- Henrik Ibsen,
- James Joyce,
- Franz Kafka,
- Alberto Moravia,
- Vladimir Nabokov,
- George Orwell,
- Marcel Proust,
- Oswald Spengler,
- Leo Tolstoy,
- Arnold Toynbee en
- Fernando Pessoa.
[wysig] Buiteskakels
Vertaal vanaf die Engelse Wikipedia.