Die handelinge van die apostels - Acts

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28

Hoofstuk 18

1 En daarna het Paulus uit Ath??ne vertrek en in Korinthe gekom.
2 En hy het ???n Jood gevind met die naam van Aquila, afkomstig uit Pontus, wat onlangs met sy vrou Prisc??lla van Itali?? gekom het, omdat Claudius beveel het dat al die Jode uit Rome moes vertrek. Na hulle toe het hy gegaan;
3 en omdat hy van dieselfde ambag was, het hy by hulle gebly en gewerk, want hulle was tentmakers van ambag.
4 En hy het elke sabbat in die sinagoge gespreek en Jode sowel as Grieke oortuig.
5 En toe Silas en Tim??the??s van Maced??ni?? afgekom het, was Paulus ywerig besig om aan die Jode kragtig te betuig dat Jesus die Christus is.
6 Maar toe hulle aanhou om te??stand te bied en godslasterlike dinge te spreek, het hy sy klere uitgeskud en vir hulle ges??: Julle bloed is op julle hoof. Ek is rein. Van nou af sal ek na die heidene gaan.
7 En hy het daarvandaan weggegaan en in die huis gekom van iemand met die naam van Justus, wat ???n godvresende man was, wie se huis naasaan die sinagoge gestaan het.
8 En Crispus, die hoof van die sinagoge, het met sy hele huisgesin in die Here geglo; en ook baie van die Korinthi??rs het, toe hulle hom hoor, gelowig geword en is gedoop.
9 En die Here het deur ???n gesig in die nag aan Paulus ges??: Wees nie bevrees nie, maar spreek en moenie swyg nie;
10 want Ek is met jou, en niemand sal die hand aan jou slaan om jou kwaad aan te doen nie, want Ek het baie mense in hierdie stad.
11 En hy het daar gebly ???n jaar en ses maande lank en die woord van God onder hulle geleer.
12 En toe G??llio goewerneur van Ach??je was, het die Jode eenparig teen Paulus opgestaan en hom voor die regterstoel gebring
13 en ges??: Hierdie man haal die mense oor om God op onwettige wyse te vereer.
14 En toe Paulus sy mond wou oopmaak, s?? G??llio vir die Jode: As daar nou enige oortreding of kwaadwillige skelmstuk was, dan sou ek rede h?? om julle te verdra, o Jode;
15 maar as dit ???n geskil is oor ???n woord en oor name en oor ???n wet wat vir julle geld, moet julle toesien, want daaroor wil ek geen regter wees nie.
16 En hy het hulle van die regterstoel weggedryf.
17 En al die Grieke het S??sthenes, die hoof van die sinagoge, gegryp en hom voor die regterstoel geslaan; en G??llio het hom aan niks van hierdie dinge gesteur nie.
18 En nadat Paulus nog verskeie dae daar gebly het, het hy van die broeders afskeid geneem en na S??ri?? uitgeseil, en saam met hom Prisc??lla en Aquila. En in Kenchr???? het hy sy hoof geskeer, want hy het ???n gelofte gedoen.
19 En hy het in ??fese aangekom en hulle daar laat bly, maar self in die sinagoge gegaan en met die Jode gespreek.
20 En toe hulle versoek dat hy langer by hulle moes vertoef, het hy nie toegestem nie,
21 maar van hulle afskeid geneem en ges??: Ek moet sekerlik die komende fees in Jerusalem vier, maar ek sal weer na julle terugkom as God wil. En hy het van ??fese afgevaar.
22 En toe hy in Cesar??a gekom het en opgegaan en die gemeente gegroet het, het hy afgereis na Antioch????.
23 En nadat hy ???n tyd lank vertoef het, het hy vertrek en agtereenvolgens die land Gal??si?? en Fr??gi?? deurgereis en al die dissipels versterk.
24 En ???n sekere Jood met die naam van Apollos, wat in Alexandr???? gebore was, ???n welsprekende man, het in ??fese aangekom; en hy was magtig in die Skrifte.
25 Hy het onderrig ontvang in die weg van die Here; en vurig van gees, het hy gespreek en die dinge aangaande die Here noukeurig geleer, alhoewel hy net van die doop van Johannes geweet het.
26 En hy het vrymoediglik in die sinagoge begin spreek; maar nadat Aquila en Prisc??lla hom gehoor het, het hulle hom by hulle geneem en hom noukeuriger die weg van God uitgel??.
27 En toe hy wou deurgaan na Ach??je, het die broeders hom aangemoedig en aan die dissipels geskrywe om hom te ontvang. En daar aangekom, was hy deur die genade die gelowiges tot veel nut;
28 want hy het die Jode kragtig in die openbaar weerl?? en deur die Skrifte bewys dat Jesus die Christus is.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com


<