Die handelinge van die apostels - Acts

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28

Hoofstuk 22

1 Broeders en vaders, luister nou na my verdediging teenoor julle!
2 En toe hulle hoor dat hy hulle in die Hebreeuse taal toespreek, was hulle nog stiller. En hy s??:
3 Ek is ???n Jood, gebore in Tarsus in Cil??ci??, maar opgevoed in hierdie stad aan die voete van Gam??li??l, streng ooreenkomstig die voorvaderlike wet, ???n yweraar vir God soos julle almal vandag is.
4 Hierdie Weg het ek vervolg tot die dood toe, en manne en ook vroue geboei en in gevangenisse oorgegee,
5 soos ook die ho??priester en die hele raad van ouderlinge my getuies is. Van hulle het ek ook briewe ontvang en na die broeders in Damaskus gegaan om ook die wat daar was, geboeid na Jerusalem te bring, sodat hulle gestraf kon word.
6 Maar terwyl ek op reis was en naby Damaskus kom, het daar op die middag skielik ???n groot lig uit die hemel my omstraal,
7 en ek het op die grond geval en ???n stem vir my hoor s??: Saul, Saul, waarom vervolg jy My?
8 En ek het geantwoord: Wie is U, Here? En Hy het vir my ges??: Ek is Jesus, die Nasar??ner, wat jy vervolg.
9 En die wat saam met my was, het wel die lig gesien en bang geword, maar die stem van Hom wat met my gespreek het, nie gehoor nie.
10 En ek het ges??: Wat moet ek doen, Here? En die Here het vir my ges??: Staan op en gaan na Damaskus, en daar sal jou vertel word alles wat aan jou opgedra is om te doen.
11 Toe ek dan weens die glans van daardie lig nie kon sien nie, is ek deur my metgeselle by die hand gelei en het in Damaskus gekom.
12 En ???n sekere Anan??as, ???n vroom man volgens die wet, wat ???n goeie naam gehad het by al die Jode wat daar woon,
13 het na my gekom en by my gaan staan en vir my ges??: Saul, broeder, word siende! En op dieselfde oomblik het ek hom aangekyk.
14 En hy het ges??: Die God van ons vaders het jou voorbeskik om sy wil te ken en die Regverdige te sien en die stem uit sy mond te hoor;
15 want jy sal vir Hom by al die mense ???n getuie wees van wat jy gesien en gehoor het.
16 En nou, waarom versuim jy? Staan op, laat jou doop en jou sondes afwas, terwyl jy die Naam van die Here aanroep.
17 En toe ek in Jerusalem teruggekom het en besig was om in die tempel te bid, het ek in ???n verrukking van sinne gekom
18 en Hom gesien, en Hy het vir my ges??: Maak gou en gaan haastig uit Jerusalem uit, want hulle sal jou getuienis aangaande My nie aanneem nie.
19 En ek het ges??: Here, hulle weet self dat ek besig was om die wat in U glo, in die gevangenis te werp en in die sinagoges te slaan;
20 en toe die bloed van St??fanus, u getuie, vergiet is, het ek ook self daarby gestaan en sy vermoording goedgekeur en die klere opgepas van die wat hom doodgemaak het.
21 En Hy het vir my ges??: Gaan heen, want Ek sal jou ver wegstuur na die gewone heidene.
22 Tot by hierdie woord het hulle na hom geluister; toe verhef hulle hul stem en s??: Weg van die aarde met so ???n mens, want hy behoort nie te lewe nie!
23 En terwyl hulle so skreeu en hulle klere afgooi en stof in die lug werp,
24 het die owerste oor duisend bevel gegee dat hy in die kamp gebring moes word, en ges?? dat hulle hom met g??selslae moes ondersoek, sodat hy kon weet om watter rede hulle so teen hom uitroep.
25 En onderwyl hulle hom met die rieme uitrek, s?? Paulus vir die hoofman oor honderd wat daar staan: Is dit u geoorloof om ???n Romeinse burger, en dit onveroordeeld, te g??sel?
26 Toe die hoofman oor honderd dit hoor, gaan hy dit aan die owerste oor duisend vertel en s??: Pas op wat u gaan doen, want hierdie man is ???n Romein.
27 En die owerste oor duisend het gekom en hom gevra: S?? vir my of jy ???n Romein is? En hy antwoord: Ja.
28 Toe s?? die owerste oor duisend: Ek het hierdie burgerreg vir ???n groot som verkry! En Paulus s?? vir hom: Maar ek het dit deur geboorte.
29 Daarop het die wat hom sou ondersoek, hom dadelik laat staan; en die owerste oor duisend het ook gevrees, omdat hy nou wis dat hy ???n Romein was en hy hom geboei het.
30 En die volgende dag wou hy met sekerheid weet waarvan hy deur die Jode beskuldig was; en hy het hom van sy boeie losgemaak en bevel gegee dat die owerpriesters en hulle hele Raad moes vergader; en hy het Paulus afgebring en voor hulle laat staan.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com


<