Die handelinge van die apostels - Acts

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28

Hoofstuk 23

1 En Paulus het die o?? op die Raad gehou en ges??: Broeders, ek het met ???n volkome goeie gewete voor God gewandel tot op hierdie dag.
2 Maar die ho??priester Anan??as het bevel gegee aan die wat by hom staan, om hom op die mond te slaan.
3 Toe s?? Paulus vir hom: God sal u slaan, gewitte muur! U sit tog om my volgens die wet te oordeel, en beveel u in stryd met die wet dat ek geslaan moet word?
4 En die wat daarby staan, s??: Skel jy die ho??priester van God uit?
5 Daarop s?? Paulus: Ek het nie geweet, broeders, dat hy ho??priester is nie, want daar staan geskrywe: Van ???n owerste van jou volk mag jy nie kwaad spreek nie.
6 En omdat Paulus geweet het dat die een deel uit Sadduse??rs en die ander uit Farise??rs bestaan, het hy in die Raad uitgeroep: Broeders, ek is ???n Farise??r, die seun van ???n Farise??r. Oor die hoop en die opstanding van die dode staan ek voor die gereg.
7 En toe hy dit s??, het daar twis ontstaan tussen die Farise??rs en die Sadduse??rs, en die menigte het verdeeld geraak.
8 Want die Sadduse??rs s?? dat daar geen opstanding is nie, ook geen engel of gees nie; maar die Farise??rs bely albei.
9 Toe was daar ???n groot geroep, en die skrifgeleerdes van die party van die Farise??rs het opgestaan en heftig gestry en ges??: Ons vind geen kwaad in hierdie man nie; en as ???n gees met hom gespreek het, of ???n engel, laat ons nie teen God stry nie.
10 En toe daar ???n groot twis ontstaan het en die owerste oor duisend gevrees het dat Paulus deur hulle verskeur sou word, het hy die soldate bevel gegee om te gaan en hom met geweld weg te neem onder hulle uit en in die kamp te bring.
11 En die volgende nag het die Here by hom gestaan en ges??: Hou goeie moed, Paulus, want soos jy aangaande My in Jerusalem kragtig getuig het, so moet jy in Rome ook getuig.
12 En toe dit dag geword het, het sommige van die Jode saamgespan en hulleself vervloek deur te s?? dat hulle nie sou eet of drink totdat hulle Paulus doodgemaak het nie.
13 En daar was meer as veertig wat hierdie sameswering gemaak het.
14 Hulle het na die owerpriesters en die ouderlinge gegaan en ges??: Ons het ons met vervloeking verwens om niks te gebruik totdat ons Paulus doodgemaak het nie.
15 Laat dan nou, saam met die Raad, aan die owerste oor duisend weet om hom m??re af te bring na u toe, asof u oor sy saak noukeuriger ondersoek wil doen. En ons is gereed om hom uit die weg te ruim voordat hy by u kom.
16 Maar die seun van Paulus se suster het van die hinderlaag gehoor, en hy het gekom en in die kamp gegaan en dit aan Paulus vertel.
17 En Paulus het een van die hoofmanne oor honderd na hom geroep en ges??: Bring hierdie jongman by die owerste oor duisend, want hy het iets om aan hom te vertel.
18 Daarop neem hy hom saam en bring hom by die owerste oor duisend en s??: Die gevangene, Paulus, het my na hom geroep en versoek om hierdie jongman na u te bring, omdat hy iets het om aan u te s??.
19 Daarop vat die owerste oor duisend hom by die hand en gaan eenkant toe en vra: Wat het jy om aan my te vertel?
20 En hy s??: Die Jode het ooreengekom om u te versoek om Paulus m??re af te bring na die Raad asof hulle iets noukeurigers omtrent hom wil verneem.
21 Laat u dan nie deur hulle oorhaal nie, want meer as veertig man van hulle l?? hom voor wat hulleself vervloek het om nie te eet of te drink totdat hulle hom omgebring het nie. En nou is hulle gereed en wag op u toestemming.
22 En die owerste oor duisend het die jongman laat gaan en hom bevel gegee: Vertel aan niemand dat jy dit aan my bekend gemaak het nie.
23 En hy het twee van die hoofmanne oor honderd na hom geroep en ges??: Hou twee honderd soldate gereed om na Cesar??a te gaan, en sewentig ruiters en twee honderd lig gewapende manne, teen die derde uur van die nag.
24 En sorg vir pakdiere, dat hulle Paulus daarop kan sit en veilig na Felix, die goewerneur, oorbring.
25 En hy het ???n brief geskrywe met ongeveer hierdie inhoud:
26 Claudius L??sias aan die hoogedele goewerneur Felix: Groete!
27 Toe hierdie man wat deur die Jode gevang is, op die punt gestaan het om deur hulle omgebring te word, het ek met die soldate bygekom en hom gered, omdat ek verneem het dat hy ???n Romein is.
28 Maar omdat ek te wete wou kom wat die oorsaak was waarom hulle hom beskuldig, het ek hom na hulle Raad afgebring
29 en uitgevind dat hy beskuldig word oor twisvrae van hulle wet, maar dat hy nie aangeklaag word van iets wat die dood of boeie verdien nie.
30 En omdat aan my meegedeel is dat daar deur die Jode ???n komplot teen die man sou gesmee word, het ek hom meteens na u gestuur en ook sy beskuldigers gelas om wat hulle teen hom het, voor u te s??. Vaarwel!
31 En die soldate het Paulus geneem soos hulle beveel is, en hom in die nag na Ant??patris gebring.
32 En die volgende dag het hulle die ruiters met hom verder laat gaan en self na die kamp teruggekeer.
33 En di?? het in Cesar??a gekom en die brief aan die goewerneur afgegee en ook Paulus voor hom gestel.
34 En die goewerneur het die brief gelees en gevra uit watter provinsie hy was; en toe hy verneem dat hy uit Cil??ci?? was,
35 s?? hy: Ek sal jou in verhoor neem wanneer jou beskuldigers ook aangekom het. Toe gee hy bevel dat hy in die paleis van Herodes bewaak moes word.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com


<